21 Augustus 08:40
Kaapstad Verander Area

Maandag

16°C / 13°C

Wind 28km/h

Reënval 8mm

Humiditeit 79%

Dinsdag

14°C / 12°C

Wind 25km/h

Reënval 7mm

Humiditeit 64%

Woensdag

14°C / 11°C

Wind 24km/h

Reënval 4mm

Humiditeit 75%

Donderdag

14°C / 12°C

Wind 25km/h

Reënval 3mm

Humiditeit 60%

Vrydag

16°C / 12°C

Wind 25km/h

Reënval 0mm

Humiditeit 64%

Saterdag

17°C / 11°C

Wind 26km/h

Reënval 0

Humiditeit 65%

Tennis
Davisbeker: SA beampte maak geskiedenis
Patrick Selepe. Foto: Gallo Images

Patrick Selepe sal geskiedenis maak wanneer die Davisbeker-tenniskragmeting tussen Suid-Afrika en Estland in Februarie by die Irene-buiteklub beslis word.

Selepe word dán die eerste beampte met ’n gestremdheid (hy het ’n kunsbeen) om as ’n stoelskeidsregter in ’n Davisbeker-stryd in dié land op te tree.

Dit sal Selepe en nóg ’n plaaslike beampte, Tebogo Maleka, se debuut in Davisbeker-tennis wees. Hulle het albei in 2015 hul Internasionale Tennisfederasie-kwalifikasies verwerf en tree gereeld op in Futures-toernooie in Suider-Afrika.

Dr. Ashraf Hamouda van Katar sal die wedstrydskeidsregter wees.

Suid-Afrika en Estland sal mekaar van 3 tot 5 Februarie die stryd aansê.

– Sportredaksie

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.