Stel ons op die proef, vir nuus wat jy kan vertrou. Registreer vir 30 dae gratis
Menings 11 April 2017 07:07

Meer as ’n jaar gelede het ek ’n bondgenoot van Cyril Ramaphosa gevra hoe die adjunkpresident met sy stilte oor die oneerbare optrede van pres. Jacob Zuma kan saamleef, asook wanneer hy oop kaarte oor sy eie presiden­siële aspirasies gaan speel.

Menings 14 Maart 2017 06:51

Talle van die 400 parlementslede (LP’s) word nie gesien of gehoor nie en verdien nie hul jaarlikse salarispakket van R1,03 miljoen met byvoordele nie.

Janet Heard 21 Februarie 2017 10:39
Menings 24 Januarie 2017 09:55

Vincent Smith kan verskoon word as hy effens gespanne voel. Die onmiddellike hoop op ’n blinker toekoms vir die land se openbare uitsaaier is in die hande van sy veelparty- parlementêre komitee van 11 lede...

Menings 22 November 2016 08:11
Janet Heard 13 Desember 2016 07:14
Menings 25 Oktober 2016 00:02

Die stekelrige dispuut oor adv. Thuli Madonsela se Nkandla-verslag het hom twee jaar lank in die parlementêre portefeuljekomitee oor justisie afgespeel.

Janet Heard 04 Oktober 2016 00:00
Menings 13 September 2016 00:00
Menings 23 Augustus 2016 00:00
Menings 03 Augustus 2015 04:08

Selfs sonder ’n verskuilde agenda is dit ’n prestasie om ’n ingewikkelde verslag van ’n kommissie van ondersoek wat oor ’n paar jaar gestrek het akkuraat en verstaanbaar op te som.

Menings 24 Augustus 2015 01:20

In die pers het ek al met anargiste, sosiaal-demokrate, konserwa- tiewes, sosialiste, radikale en joernaliste oor die hele spektrum gewerk.

Menings 14 September 2015 02:10

Dit was net ’n kwessie van tyd voordat die nuwe parlementêre reëlboek onder Julius Malema se neus gevryf sou word. Reël 53 (a) is, per slot van rekening spesifiek bedink met dié gewese gunsteling van pres. Jacob Zuma in gedagte.

Menings 03 Oktober 2015 02:30

Deursigtigheid is belangrik, totdat dit ons raak. Deursigtigheid is belangrik, totdat dit ons raak....

Menings 24 Oktober 2015 02:20

Die parlement se aansien het oor die afgelope 18 maande ’n knou weg. Vandeesweek is sy reputasie verder geknou weens sy dooierige reaksie op die #FeesMustFall-krisis.

Menings 14 November 2015 00:06
Menings 11 Desember 2015 23:29
Menings 23 Januarie 2016 00:00
Menings 20 Februarie 2016 00:00
Menings 12 Maart 2016 00:00
Laai Meer

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.