24 Junie 07:18
Kaapstad Verander Area

Saterdag

15°C / 9°C

Wind 16km/h

Reënval 0

Humiditeit 63%

Sondag

16°C / 11°C

Wind 20km/h

Reënval 0

Humiditeit 64%

Maandag

18°C / 10°C

Wind 9km/h

Reënval 0

Humiditeit 60%

Dinsdag

17°C / 13°C

Wind 11km/h

Reënval 0

Humiditeit 69%

Woensdag

15°C / 13°C

Wind 40km/h

Reënval 10mm

Humiditeit 79%

Donderdag

14°C / 9°C

Wind 11km/h

Reënval 0

Humiditeit 64%

Menings
Sypaadjies: In die steek gelaat, ma’ ons hang ma’ rond

Sy gooi nogge drie coins innie juke box en sit Karma Police op repeat. “Do you know these guys?” vra sy my. Ek knik my kop en aim virrie geel stripes ball. Is al tyd nog wat ek hou van music lyste, wanne ek pool skiet ennie music is oppie jukebox. Ek vra vi die vrou wie tien my skiet of sy ’n Radiohead fan is. Sy sê sy isse major fan. Ek vra: “What’s your favourite song?” “Karma Police en Creep.” Ek sê vi haa: “Let Down.” Sy sê: “Sorry?” mette uncertain, slightly offended smile. Ek lag, ek sê nuu, dai was my favourite Radiohead song, Let Down, op OK Computer. Sy het nog nooit daavan gehoorie. Sy is een van dai major fans wat net twie songs ken.

Ek skat sy isse major fan van pool oek, wan sy het net twie bolle gesink in drie games al. Die vrou lat my soese pool wizard lyk. Pool wizard, lat my dink an Pinball Wizard, lat my dink an The Who, nou begin ek Subsitute te sing, ’n nasty habit wat ek het omme anne song te sing boe oo ’n song wat speel. “Subsitute your lies for fact, I can see right through your plastic mac.” Ek sing eintlik net dai twie lines op repeat, ek emulate die jukebox. Isse serenade vi Radiohead, wat beslyt et om anyway in Israel te gan perform, despite several calls vanaf Palestinians om die cultural boycott tien Israel te respect.

Ek vra vi die vrou, haa naam is Karen, of sy wiet Radiohead gan ’n show doen in Israel, dat hulle nie omgie dat daa ’n cultural boycott tien Israel an die gang issie. Ek sê vi haa: Thom Yorke het gesê hy agree glad ie mettie cultural boycott ’ie. Ek sê vi haa Thom Yorke is Radiohead se front man. Ek dink die, maa ek se ittie vi haa nie, toe Thom Yorke dai gesêrit toe remind hy my van dai kee wat my broe ’n interdict tien my pa gan hal it.

Ek wiet ek is out of order, jy mix ’ie pool met serious conversation nie.

Die dag innie hof ná die judge al die complaints tien my pa ytgelies et, wat ammel one way or the other relate ’et an violence of intimidation, het hy my pa gevra of hy ienagge iets wil sê. My pa het net opgestaan, die judge innie oeg gekyk en gesê: “Edelagbare ek wil net noem dat al die bogenoemde leuens is.” Die judge het net my pa bored angekyk, en gesê : “Sit, hou jou mond, jy praat net nonsens.”

’It het my lat dink dat ’n boycott ampe soese interdict is. It lat abusive mense wiet hulle moet wegbly van jou, maa net in die case issit dat mense moet wegbly van die abusive party, niemand sal disagree dat ’n interdict ’n goeie ding issie. Ek try om vi haa ’n bietjie back­-ground te gie oo die situation in Palestine, dat it soes South African apartheid is, maa meer brutal. Sy move die heeltyd haa kop side to side soese puppy en kyk my met dead eyes an asof ek ’n foreign taal praat, ek kan nie my mind opmaak of sy offended is, en of sy maa nettie vestaan wat ek sê nie. Sy speel die vekere game, sy hette poker face vi online poker, waa mens ’ie jou stupid expressions kan sien nie. Ek wiet ek is out of order, jy mix ’ie pool met serious conversation nie. Maa ek voel asof my brein lek. Dai gevoel wanne jou thoughts drip soes liquid, sonne dat jy wiet hoe om die pyp toe te maak.

Die waarheid is ek voel ’n bietjie low en ek wil hê die vrou moet weg gan vannie tafel af, soedat ek tien my tjommie Mina kan speel, wie my eintlik altyd destroy. Maa as ek pool speel wil ekkie tyd het om an anne goed te dink ie. Karen sê vi my sy issie interested in politics ’ie, vi haa is alle politicians dieselfde. Ek sê vi haa sy’s nogal reg, maa ek bedoel eintlik dai is ammel se line wie apathetic is.

Ek wil vi Karen vra of sy wiet boycotts het die apartheid government in Suid Afrika gebriek, maa ek gie nie mee om oorie conversation nie. Ek sink’ie swat ball en sê vi haa dankie virrie lekke game, skud haa hand en sê sy kan maa die tafel vat. Ek stap yt ’ie pub, vegiet dat ek my hys keys virrie barman gegie et as deposit virrie pool tafel en maak my way hystoe.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.