27 Julie 00:33
Kaapstad Verander Area

Donderdag

17°C / 8°C

Wind 15km/h

Reënval 0mm

Humiditeit 55%

Vrydag

20°C / 13°C

Wind 24km/h

Reënval 0

Humiditeit 54%

Saterdag

18°C / 13°C

Wind 23km/h

Reënval 1mm

Humiditeit 64%

Sondag

20°C / 12°C

Wind 11km/h

Reënval 0

Humiditeit 59%

Maandag

21°C / 13°C

Wind 14km/h

Reënval 0

Humiditeit 52%

Dinsdag

16°C / 14°C

Wind 21km/h

Reënval 0

Humiditeit 68%

My Stem
Moenie my meer SMS, Mmusi!

Blykbaar verstaan ek ons geskiedenis nie goed genoeg om te verstaan wat Helen Zille nou eintlik verkeerd gesê het oor kolonialisme nie.

Soos ek verstaan, het Jan van Riebeeck-hulle aan de Kaap de Goede Hoop geland en hoewel daar reeds Suid-Afrikaners daar gewoon het, het hulle sekere vaardighede met hulle saamgebring en tot voordeel van die samelewing aangewend.

Hul vaardighede is aan die plaaslike bevolking oorgedra en omgekeerd.

Toe ’n sekere deel van die bevolking nie meer tevrede met hul heersers in die Kaap was nie, het hulle verder noord uitgewyk en die vaardighede met hulle saamgeneem en aan mense daar oorgedra.

Ons beskawing is verder verryk deur die Kaapse Hugenote, Engelssprekendes van Brittanje en mense van ander lande.

Ek verwerp dus die DA-leier, Mmusi Maimane, se aanval op Zille, asook haar terugtrekking van haar opmerkings. Maimane moet liefs nie weer DA-boodskappe na een van my selfone stuur nie. Hy is ’n huigelaar.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.