26 April 17:34
Kaapstad Verander Area

Donderdag

20°C / 15°C

Wind 14km/h

Reënval 0

Humiditeit 77%

Vrydag

22°C / 15°C

Wind 12km/h

Reënval 0

Humiditeit 66%

Saterdag

27°C / 17°C

Wind 20km/h

Reënval 0

Humiditeit 41%

Sondag

20°C / 17°C

Wind 15km/h

Reënval 0

Humiditeit 80%

Maandag

19°C / 16°C

Wind 17km/h

Reënval 0

Humiditeit 84%

Dinsdag

21°C / 16°C

Wind 28km/h

Reënval 0

Humiditeit 67%

My Stem
Moenie ons biltong ‘ryp druk’ nie

Dit is tydig dat ons nasionale versnapering op die lys van eg Suid-Afrikaanse produkte, soos Karoolam en rooibostee, kan pryk. Welgedaan aan die doktor wat ons biltong nou op die wêreldkaart geplaas het.

Dit is net jammer dat videogrepe wys hoe ons biltong sommer sonder handskoene gepak word. Hoofbedekking is daar, maar handskoene ontbreek. Dit wat aan die drooghake hang, word ook met kaal hande bevoel-voel of dit al gereed is!

Die gesegde “ryp gedruk” beteken letterlik dat die vrugte in ons supermarkte só deur klante bevoel word dat dit kneusing veroorsaak. Wanneer ’n avokado uiteindelik ryp gevoel is, is dit binne pikswart van al die kneusplekke.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.