Stel ons op die proef, vir nuus wat jy kan vertrou. Registreer vir 30 dae gratis
My Stem
Onder huidige leiers sal land nie regkom

Ek is maar ’n eenvoudige landsburger wat ’n eenvoudige lewenstyl het, maar my land en sy gewone mense het ek lief met my hele hart. Ek dra elkeen in my gebede aan God op.

In die land is geen orde en dissipline oor nie. Solank die leiers wat tans daar is in hul poste bly, sal niks regkom nie.

Mag God elke mens vanjaar ryklik seën met Sy liefde, genade en hoop.

Meer oor:  Lesersbrief
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.