23 Junie 19:23
Kaapstad Verander Area

Saterdag

15°C / 9°C

Wind 14km/h

Reënval 0

Humiditeit 65%

Sondag

15°C / 10°C

Wind 19km/h

Reënval 0

Humiditeit 64%

Maandag

18°C / 9°C

Wind 10km/h

Reënval 0

Humiditeit 60%

Dinsdag

18°C / 13°C

Wind 14km/h

Reënval 0

Humiditeit 70%

Woensdag

15°C / 13°C

Wind 36km/h

Reënval 12mm

Humiditeit 78%

Donderdag

13°C / 10°C

Wind 7km/h

Reënval 1mm

Humiditeit 63%

My Stem
Spories benodig Trump se hulp

Ek verneem in die nuus dat Donald Trump en Jacob Zuma ’n telefoonkonferensie gehou het.

Kan iemand my asseblief Trump se kontakbesonderhede laat kry? Ek wil hom vra om Zuma aan te moedig om tereg staan vir sy honderde oortredings en dit nie langer met onnodige redes op appèl te neem nie.

Appèlle wat al lank aan die gang is, is ook die pad wat Transnet volg. Al meer as vyf jaar appelleer hy in die groepsgeding om ons gesteelde pensioengeld te probeer herwin.

Ons krepeer al hoe meer. ’n Weduwee wie se man 40 jaar op die spoorweë was, vertel my dat sy minder as R1 000 per maand uitkry sedert die verhogings van Transmed in Januarie in werking getree het. Hoe moet sy oorleef sonder ’n staatstoelaag of familie se hulp? Pres. Trump, help ons met die saak!

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.