25 Mei 20:20
Kaapstad Verander Area

Vrydag

17°C / 14°C

Wind 14km/h

Reënval 3mm

Humiditeit 74%

Saterdag

16°C / 13°C

Wind 16km/h

Reënval 0

Humiditeit 69%

Sondag

18°C / 12°C

Wind 16km/h

Reënval 0

Humiditeit 68%

Maandag

20°C / 12°C

Wind 9km/h

Reënval 0

Humiditeit 55%

Dinsdag

20°C / 14°C

Wind 13km/h

Reënval 0

Humiditeit 54%

Woensdag

18°C / 15°C

Wind 22km/h

Reënval 0

Humiditeit 71%

My Stem
Welige gras hou brandgevaar in

Ek en Petro het pas die Wes-Kaap besoek en is diep deur die droogte en brande getref.

Daar is behoorlik niks op plase wat jou aan lewe laat dink nie. In die Paarl by ons kinders was ons soms sprakeloos as ons aanskou dat selfs vetplante vrek.

In ons gebede waarin ons daardie mense aan die genade van ons hemelse Vader opdra, dank ons Hom ook van ganser harte vir die wonderlike uitkoms wat Hy so mildelik aan die grootste deel van die land gegee het. Dit het egter nog nie ellende en swaarkry uitgewis nie. Hef aan lê nog voor vir miljoene mense. Dit bring my by ’n afgryslike moontlikheid dat rampe weens brande oral enorme skade kan veroorsaak waar gras, bossies en onkruid so welig groei dat dit vreesaanjaend is.

Dwarsdeur Bloemfontein – en elders ook op plase – word weinig of niks nie gedoen nie om dieselfde ramppad as die Wes-Kaap te loop.

Die patetiese pogings soos in Curie­laan om die welige gras en onkruid te beheer, is iets om oor te ween. Betaal ons nie belasting en vir dienste om nie so behandel te word nie? Word wakker en verhinder nog rampe.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.