25 Mei 20:20
Kaapstad Verander Area

Vrydag

17°C / 14°C

Wind 14km/h

Reënval 3mm

Humiditeit 74%

Saterdag

16°C / 13°C

Wind 16km/h

Reënval 0

Humiditeit 69%

Sondag

18°C / 12°C

Wind 16km/h

Reënval 0

Humiditeit 68%

Maandag

20°C / 12°C

Wind 9km/h

Reënval 0

Humiditeit 55%

Dinsdag

20°C / 14°C

Wind 13km/h

Reënval 0

Humiditeit 54%

Woensdag

18°C / 15°C

Wind 22km/h

Reënval 0

Humiditeit 71%

My Stem
Zille: DA moet oppas vir oorreaksie

Die tragiese waarheid is dat al word Helen Zille uit die DA en selfs uit Suid-Afrika verban, die ANC en die EFF tot op hede nog nie kon aandui wat dan nou eintlik onwaar is in wat sy gesê het nie.

Dat dit polities onwys was en sy verbied moet word om, solank as wat sy premier is, te twiet, is waar. Dat die ANC en EFF ook polities volwasse moet word en nie net die dele van die wêreldgeskiedenis wat hul opportunistiese politieke agenda pas, erken nie, is egter ook waar.

Nes wit mense polities volwasse moes word om te kon insien dat apartheid verkeerd was, net so sal die ANC en EFF eers polities volwasse moet word om te kan insien en erken dat daar waarheid is in wat Zille getwiet het. Tot dan sal hulle nie opgewasse en in staat wees om ’n moderne demokrasie doeltreffend te regeer nie.

Die DA moet Zille gepas straf, maar ook oppas om nie te oorreageer nie.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.