22 Augustus 09:16
Kaapstad Verander Area

Dinsdag

14°C / 12°C

Wind 23km/h

Reënval 0mm

Humiditeit 62%

Woensdag

14°C / 11°C

Wind 18km/h

Reënval 2mm

Humiditeit 78%

Donderdag

15°C / 12°C

Wind 27km/h

Reënval 0mm

Humiditeit 58%

Vrydag

16°C / 11°C

Wind 24km/h

Reënval 0mm

Humiditeit 61%

Saterdag

18°C / 10°C

Wind 21km/h

Reënval 0

Humiditeit 57%

Sondag

20°C / 12°C

Wind 15km/h

Reënval 0

Humiditeit 57%

Musiek
Jak vier 15 jaar in bedryf
Jak de Priester

Jak de Priester tree vanaand in die Centurionteater op om sy 15 jaar in die musiekbedryf te vier.

Hy het dié bedryf met sy bekende liedjie “Sally Williams Nougat” getref en tot dusver reeds nege albums uitgereik.

Hy vier sy 15 jaar in die bedryf met ’n splinternuwe album, 15. Dit bevat 17 oorspronklike liedjies en ’n paar interessante samewerkings soos met die pianis Charl du Plessis en sangers Jannie Moolman en Steve Hofmeyr.

Dit sluit ook die temalied van die rolprent Hoener met die rooi skoene in.

Die konsert maak hier en daar plek vir ’n ou bekende oor die afgelope 15 jaar, maar bestaan hoofsaaklik uit nuwe liedjies deur De Priester.

Die kaartjies kos R120 en die konsert begin om 20:00. Skakel 012 664 7859, stuur e-pos aan susan@centurionteater.co.za of besoek centurionteater.co.za om te bespreek.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.