29 Mei 23:01
Kaapstad Verander Area

Dinsdag

22°C / 14°C

Wind 13km/h

Reënval 0

Humiditeit 47%

Woensdag

19°C / 14°C

Wind 15km/h

Reënval 0

Humiditeit 71%

Donderdag

19°C / 13°C

Wind 18km/h

Reënval 0

Humiditeit 70%

Vrydag

22°C / 14°C

Wind 21km/h

Reënval 0

Humiditeit 50%

Saterdag

20°C / 16°C

Wind 36km/h

Reënval 7mm

Humiditeit 69%

Sondag

16°C / 14°C

Wind 13km/h

Reënval 2mm

Humiditeit 65%

Teater
Riaad Moosa voel op 40 of hy nog kruip
Riaad Moosa

Riaad Moosa se vertoning Life Begins is die naweek in die Theatre on the Square in Sandton op die planke. Met dié vertoning probeer hy uitpluis of die lewe werklik op 40 begin.

Moosa, wat vanjaar 40 word, het vroeër gesê dit voel vir hom steeds of hy soms nog kruip. Hy kyk terug op sy reis sedert sy geboorte in Indië tot vandag.

Moosa kom uit ’n redelik konserwatiewe agtergrond en wou ’n dokter word soos sy ouers, maar toe raak hy as komediant bekend. Benewens komediant is hy ’n akteur, skrywer – en ja, toe tog ook ’n gekwalifiseerde dokter. Hy is getroud en is die pa van drie kinders.

Moosa het as die “comedy doctor” bekend geword en dit blyk hy het ’n kuur vir die nasie se skete: lag in oormaat. In Life Beginsskets hy sy lewe terwyl hy ook kulturele en politieke kwessies bywerk.

Vertoontye is Vrydag en Saterdag om 20:00. Die kaartjies kos R200. Bespreek by Computicket.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.