21 Julie 12:34
Kaapstad Verander Area

Vrydag

17°C / 11°C

Wind 10km/h

Reënval 0

Humiditeit 59%

Saterdag

17°C / 11°C

Wind 19km/h

Reënval 0

Humiditeit 60%

Sondag

17°C / 11°C

Wind 9km/h

Reënval 0

Humiditeit 59%

Maandag

17°C / 11°C

Wind 10km/h

Reënval 0

Humiditeit 44%

Dinsdag

15°C / 9°C

Wind 29km/h

Reënval 7mm

Humiditeit 63%

Woensdag

14°C / 8°C

Wind 15km/h

Reënval 0

Humiditeit 58%

Nuus
Dagboek

Stuur dagboekinskrywings na jens.friis@ media24.com voor Maandae om 09:00. Die plasing daarvan is gratis. Moet asseblief nie uitgebreide mediaverklarings stuur nie.


Donderdag 16 Maart

  • Krieket: Tweede toets teen Nieu-Seeland (Wellington).) Wild Trout Festival in Rhodes from 16 to 20 March. Pristine rivers, streams and dams within an hour’s drive from the village of Rhodes make a perfect three-day getaway of flyfishing. There are more than 200 km of running water, as well as three great still waters, one of which, near Tiffendell, is one of the highest in the country. Visit www.fosaf.org.za for more information.) Joshua na die Reën in Innie Skuur om 19:30. Kaartjies kos van R100 tot R150. ) Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) se openingskonsert met die solis Danré Strydom (klarinet). Die dirigent is Xavier Cloete. Topstudente speel kort werke. Dit vind om 19:30 in die Odeion plaas. Kaartjies is vir R40 tot R110 by Computicket te kry.


Vrydag 17 Maart

  • Landboufees in Hertzogville. Bel Pieter van Rooyen by 082-822-9656.
  • Saterdag 18 Maart Reünie van die Hoërskool Shannon. Bel Lambertus van Rensburg by 072-418-8665.) Hekel-en-kletsoggend om 19:15 in die Hervormde kerksaal in Fichardtpark. Bring ’n koffiebeker, ’n skenking en drie kleure wol. Bel Suzine Uys by 082-827-9045.) Die gereelde weeklikse openbare program van die Planetarium vind om 17:30 plaas. Rig navrae aan hoffmamj@ufs.ac.za. ) In jou tuin: Maart is die tyd om pronk-ertjies te saai – maak diep vore in die kompos en voeg beenmeel of superfosfaat by. Week die pronkertjiesaad­ oornag in louwarm water voordat jy dit regstreeks in die grond saai.

Daar is min plante wat kan kers vashou by die pragtige blou kleur van lobelias – van lig tot diepblou en dan ook spierwit en donkerpienk. Hulle groei in volson en semiskaduwee en hou van los, sanderige grond. Plant saailinge op plekke waar daar nie erge ryp voorkom nie.

Sondag 19 Maart

  • Bergfietsry: Cape Epic-toer begin (Wes-Kaap).) Ritte op miniatuur-treintjies in Modensopark langs Rhynlaan 6, Bayswater van 14:00 tot 17:00. Skakel 082-880-8711.

Maandag 20 Maart

  • Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige en Navorsingmuseum (Naln) se boekemark in die Ketelkelder van 08:30 tot 13:00. Parkeerplek is beskikbaar by die hoofingang vanuit President Brandstraat. Skakel 051-405-5407.


Dinsdag 21 Maart

  • Die NG kerk Dewetsdorp hou basaar en vleisfees. Bel Horace van Coller by 082-776-3421. ) Gholfdag ten bate van die Athalia-tehuis op Schoemanspark. Bel Ans Coetzee by 082-467-6471.) Menseregtedag. Openbare vakansiedag.) Feast mutton dinner at De Oude Kraal. Dial 051-564-0636.) Die Nederduits Hervormde kerk langs Karl Kielblockstraat in Langenhovenpark hou sy Windpompfees. Bel Alta Venter by 082-777-6296.
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Bloemnuus Kontak ons

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.