26 Junie 19:20
Kaapstad Verander Area

Dinsdag

15°C / 12°C

Wind 16km/h

Reënval 0

Humiditeit 78%

Woensdag

15°C / 12°C

Wind 11km/h

Reënval 10mm

Humiditeit 62%

Donderdag

16°C / 9°C

Wind 19km/h

Reënval 0

Humiditeit 68%

Vrydag

15°C / 12°C

Wind 20km/h

Reënval 9mm

Humiditeit 81%

Saterdag

16°C / 10°C

Wind 13km/h

Reënval 0

Humiditeit 71%

Sondag

16°C / 12°C

Wind 14km/h

Reënval 0

Humiditeit 78%

Nuus
Hou motor só veilig
  • Kapt. Chaka Marope, polisiewoordvoerder in Bloemfontein, het dié wenke aan motoriste gegee om hulle te help om hul motors veilig te hou: Maak seker al die deure en vensters is gesluit en die motoralarm geaktiveer.) Waardevolle artikels soos skootrekenaars, kameras, selfone, beursies en handsakke moet in die bagasieruim van die motor gebêre word. Maak seker misdadigers sien nie dat jy jou besittings daar bêre nie.) Parkeer saans in goed verligte strate.) Verwyder motorradio’s wat uitgehaal kan word.) Parkeer op parkeerterreine waar motorwagte is of iemand die terrein patrolleer.) Indien jou voertuig gesteel is, meld dit dadelik by die polisie aan.) Verbeter veiligheidsmaatreëls betreffende jou voertuig deur ’n alarmstelsel aan te bring.Lesers word genooi om hul wenke op Bloemnuus se Facebook-blad te deel.
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Klik Hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.