29 Junie 04:08
Kaapstad Verander Area

Donderdag

16°C / 9°C

Wind 23km/h

Reënval 0

Humiditeit 67%

Vrydag

14°C / 12°C

Wind 13km/h

Reënval 9mm

Humiditeit 86%

Saterdag

16°C / 12°C

Wind 10km/h

Reënval 0

Humiditeit 80%

Sondag

15°C / 11°C

Wind 19km/h

Reënval 0

Humiditeit 75%

Maandag

16°C / 12°C

Wind 10km/h

Reënval 0

Humiditeit 81%

Dinsdag

16°C / 12°C

Wind 16km/h

Reënval 0

Humiditeit 80%

Nuus
Ons lesers skryf
  • Ek was in 1967 in matriek aan die Hoërskool J.B.M. Hertzog in Bloemfontein.

In 1968 het ek my by die Suid-Afrikaanse Polisie aangesluit, is na Pretoria verplaas en het kontak met my skoolmaats verloor.

Aangesien dit nou 50 jaar ná ons matriekjaar is, hoop ek van harte dat iemand ’n reünie vir ons klas van ’67 sal reël.

Kontak my asseblief per e-pos by
danieovs@rmcsport.co.za, of stuur ’n SMS na 073-274-6219. My posadres is: Haanystraat 731, Pretoria Tuine, 0082. – Danie Cronjé, Pretoria

  • Ek verwys na Bloemnuus se Facebook-blad wat nou al 41 000 lede het. Bloemnuus is glad nie meer net ’n koerantjie nie. Nee, dit is ’n bielie van ’n koerant! – Jorina Claassen
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Klik Hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.