26 Junie 19:18
Kaapstad Verander Area

Dinsdag

15°C / 12°C

Wind 16km/h

Reënval 0

Humiditeit 78%

Woensdag

15°C / 12°C

Wind 11km/h

Reënval 10mm

Humiditeit 62%

Donderdag

16°C / 9°C

Wind 19km/h

Reënval 0

Humiditeit 68%

Vrydag

15°C / 12°C

Wind 20km/h

Reënval 9mm

Humiditeit 81%

Saterdag

16°C / 10°C

Wind 13km/h

Reënval 0

Humiditeit 71%

Sondag

16°C / 12°C

Wind 14km/h

Reënval 0

Humiditeit 78%

Nuus
Rand hou sy vertoning vol

Die rand het ná die Paasnaweek sy beter vertoning volgehou en Dinsdagoggend (18/04) vroeg teen R13,32 teenoor die dollar verhandel. Dit is steeds bykans een rand swakker as drie weke gelede voordat pres. Jacob Zuma die kabinet geskommel het.

Met dié skommeling het Pravin Gordhan die trekpas as minister van finansies gekry en Malusi Gigaba is in sy plek aangestel.

Die rand het wel ’n week gelede teen R13,95 teenoor die dollar, R17,32 teenoor die Britse pond en R14,78 teenoor die euro verhandel. Die geldeenheid het Dinsdagoggend teen R16,74 teenoor die pond en R14,18 teenoor die euro verhandel.

Die goudprys, wat die afgelope tyd ’n hupstoot gekry het weens onsekerheid oor pres. Donald Trump se beleid, het teen $1 284,40 per fyn ons verhandel. Die platinumprys was $982,90 per ons.
– Elvira Wood

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Klik Hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.