25 Maart 11:44
Kaapstad Verander Area

Saterdag

21°C / 14°C

Wind 24km/h

Reënval 0

Humiditeit 47%

Sondag

21°C / 14°C

Wind 23km/h

Reënval 0

Humiditeit 62%

Maandag

20°C / 15°C

Wind 19km/h

Reënval 0

Humiditeit 74%

Dinsdag

20°C / 16°C

Wind 35km/h

Reënval 0

Humiditeit 62%

Woensdag

23°C / 15°C

Wind 19km/h

Reënval 0

Humiditeit 55%

Donderdag

23°C / 16°C

Wind 24km/h

Reënval 0

Humiditeit 61%

Nuus
Teater laat kinderharte lag

“Neem ’n kind teater toe” is ’n inisiatief én ’n uitnodiging na ’n teaterfees vir kinders in die Sand du Plessis-teater.

Een van die produksies op die fees is die poppevertoning Oster.

“Die produksie is visueel, sensories en interaktief,” sê Chanmari Erasmus en Schoemé Grobler. Hulle is die stigters van PuppeTrix wat “unieke teater van ’n hoë gehalte aan kinders bied”.

Albei is gegradueerde honneursstudente van die departement van drama- en teaterkuns aan die Universiteit van die Vrystaat (UV).

Dié geselskap is verlede jaar gekeur om aan die Cape Town Fringe Festival deel te neem en vanjaar sal hulle op die KKNK se Uitkampteater en in Julie op die Vrystaat Kunstefees optree.

  • Die teaterfees is ter viering van Wêrelddag vir Teater vir Kinders en die Jeug op 20 Maart. Oster is om 14:30 op 16 en 17 Maart in Studio 2 in die Sand du Plessis-sentrum te sien. Kaartjies is R30 vir kinders en R50 vir volwassenes. Bespreek by Pacofs by 051-447-7772 of die kaartjiekantoor by die Sand du Plessis-teater.
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Klik Hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.