27 Mei 13:50
Kaapstad Verander Area

Saterdag

17°C / 12°C

Wind 13km/h

Reënval 0

Humiditeit 73%

Sondag

18°C / 12°C

Wind 15km/h

Reënval 0

Humiditeit 70%

Maandag

20°C / 12°C

Wind 11km/h

Reënval 0

Humiditeit 55%

Dinsdag

21°C / 14°C

Wind 8km/h

Reënval 0

Humiditeit 49%

Woensdag

20°C / 13°C

Wind 11km/h

Reënval 0

Humiditeit 57%

Donderdag

20°C / 14°C

Wind 17km/h

Reënval 0

Humiditeit 56%

Nuus
Werksessie vir skoolkoerante

Jong voornemende joernaliste by skoolkoerante in die Vrystaat en Noord-Kaap kry op Saterdag 6 Mei die geleentheid om hul vaardighede op ’n werksessie van Volksblad en Media24 se projek OnsKan24 te slyp.

Ervare joernaliste gaan die werksessie van 08:30 tot 14:30 by die Laerskool Willem Postma aanbied. Die aanbieding sal in Afrikaans wees, maar skole met Engelssprekende leerlinge kan hulle ook inskryf, mits die skool ’n tolk saambring.

Die kursus sal hoofsaaklik gemik wees op laerskoolleerlinge in gr. 6 en gr. 7 en hul onderwysers.

Leerlinge en onderwysers gaan opleiding ontvang wat hulle sal help om die gehalte van hul skoolkoerante te verbeter. Inligting sal ook verskaf word oor hoe om vir die OnsKan24-skoolkoerantkompetisie in te skryf. Dié kompetisie is aangepas om skole aan te moedig om ook digitale joernalistiek te pleeg en berigte op die webblad onskan24.co.za te plaas.

Die koste beloop R100 per kursusganger.

Elke skool moet sy kursusgangers se geld voor 29 April inbetaal.

Die bankbesonderhede en meer inligting oor wat as verwysingsnommer gebruik moet word, is by Elize Engelbrecht beskikbaar.

Rig navrae aan haar by 083-380-1800, skool@beeld.com of elizeng@mweb. co.za.

Die faksnommers is 087-942-7227 of 087-942-7230.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Klik Hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.