21 Julie 12:31
Kaapstad Verander Area

Vrydag

17°C / 11°C

Wind 10km/h

Reënval 0

Humiditeit 59%

Saterdag

17°C / 11°C

Wind 19km/h

Reënval 0

Humiditeit 60%

Sondag

17°C / 11°C

Wind 9km/h

Reënval 0

Humiditeit 59%

Maandag

17°C / 11°C

Wind 10km/h

Reënval 0

Humiditeit 44%

Dinsdag

15°C / 9°C

Wind 29km/h

Reënval 7mm

Humiditeit 63%

Woensdag

14°C / 8°C

Wind 15km/h

Reënval 0

Humiditeit 58%

Nuus
Man in hof oor onwettige besit van 2 066 perlemoen

’n Inwoner van Somerset-Wes het Maandag in die Grabouw-landdroshof verskyn in verband met 2 066 perlemoen wat in sy besit gevind is.

Volgens ’n woordvoerder van Grabouw-polisie is die 32-jarige man Donderdagoggend omstreeks 09:50 vasgetrek nadat lede van die department van landbou, bosbou en seevisserye inligting opgevolg het oor ’n verdagte wit bakkie wat perlemoen van Hermanus na Kaapstad se rigting vervoer.

“Die lede het die bakkie voorgelê en op die N2 naby Kromco voorgekeer. By nadere ondersoek het hulle verskeie plastieksakke vol perlemoen agterin die voertuig gevind.

“Die 32-jarige verdagte is vir die onwettige besit sowel as die onwettige vervoer van perlemoen in hegtenis geneem.” Daar is ook beslag gelê op die voertuig.

Die verdagte het gister in die Grabouw-landdroshof verskyn. Die uitslag van sy hofverskyning was teen druktyd nog nie bekend nie.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.