Stel ons op die proef, vir nuus wat jy kan vertrou. Registreer vir 30 dae gratis
Nuus
Plaaslike ‘helde’ beloon vir harde werk

Toe die vernietigende brande onlangs in die Suid-Kaap in Knysna, Sedgefield en Plettenbergbaai uitgebreek het, was die spanne van die Overberg-distriksmunisipaliteit heel eerste op die toneel.

Uitvoerende burgemeester, Sakkie Franken, het voor die aanvang van die raadsvergadering op 30 Junie in die raadsaal in Bredasdorp daarop gewys dat daar besluit is om erkenning te gee aan die Overbergse span wat sonder om te twyfel ingestem het om te gaan help nadat die oproep om hulp ontvang is.

Franken sê die span het die tradisie van onbaatsugtige dienslewering wat eie is aan lede van die nood- en reddingsdienste wat die brandweer insluit, hoog gehou.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Boland Gazette Kontak ons

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.