24 April 15:23
Kaapstad Verander Area

Maandag

23°C / 14°C

Wind 13km/h

Reënval 0

Humiditeit 58%

Dinsdag

23°C / 14°C

Wind 11km/h

Reënval 0

Humiditeit 53%

Woensdag

20°C / 16°C

Wind 22km/h

Reënval 0

Humiditeit 75%

Donderdag

20°C / 16°C

Wind 16km/h

Reënval 0

Humiditeit 76%

Vrydag

21°C / 14°C

Wind 14km/h

Reënval 0

Humiditeit 70%

Saterdag

28°C / 16°C

Wind 21km/h

Reënval 0

Humiditeit 39%

Nuus
Hond se gedagte - hier is vragte!

Die polisie het 29 sakke dagga in ’n minibus naby Klapmuts ontdek en gekonfiskeer.

Lede verbonde aan die Boland-honde-eenheid (K9) het Maandagoggend 13 Maart ’n verdagte voertuig langs die N1-snelweg opgemerk.

Luidens ’n polisieverklaring deur ’n Wes-Kaapse polisiewoordvoerder, lt.kol. André Traut, het ’n inspeksie van die voertuig gevolg en die dagga met ’n straatwaarde van sowat R680 000 is daarna gevind.

Altesaam nege verdagtes tussen die ouderdom van 25 en 45 is in hegtenis geneem.

“Sodra die verdagtes aangekla word, sal hulle in die Paarl-landdroshof op aanklag van handel met dwelms verskyn,” het Traut gesê.

Die omstandighede rakende die saak word steeds deur die polisie ondersoek.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Klik Hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.