26 Junie 14:12
Kaapstad Verander Area

Maandag

18°C / 10°C

Wind 8km/h

Reënval 0

Humiditeit 60%

Dinsdag

15°C / 12°C

Wind 17km/h

Reënval 0

Humiditeit 78%

Woensdag

14°C / 10°C

Wind 12km/h

Reënval 11mm

Humiditeit 61%

Donderdag

16°C / 9°C

Wind 20km/h

Reënval 0

Humiditeit 65%

Vrydag

15°C / 12°C

Wind 16km/h

Reënval 7mm

Humiditeit 84%

Saterdag

16°C / 10°C

Wind 11km/h

Reënval 0

Humiditeit 76%

Nuus
Uit toeka

BEDRYWIGE GESINSWEEK BEGIN MAANDAG (Vrydag 17 Maart 1961) Ons moet weer eens die aandag daarop vestig dat die Gesinsmaand volgende week ’n hoogtepunt bereik met ’n reeks programme wat daarop gemik is om ons bewus te maak van ’n gesonde en gelukkige gesinslewe.

STELLENBOSCH SE STRATE SNAGS EEN GROOT PARKEERGARAGE (Vrydag 19 Maart 1971) Die strate van Stellenbosch huisves snags meer motors as wat verskeie groot parkeergarages sou kon doen. ’n Opname is Maandagnag ná twaalfuur gedoen van Banhoekweg en alle strate suid daarvan. Onder-Papegaaiberg was nie ingesluit nie. Toe was nie minder nie as 822 motorvoertuie langs die strate geparkeer.

EIKESTAD KRY EIE SEËLWINKEL (Vrydag 13 Maart 1981) Stellenbosch se eerste volwaardige posseëlwinkel is Saterdagoggend geopen met Ilse Evertse aan die hoof. Die “winkeltjie” is binne die Stellenbosch-Meubelmaatskappy se groot winkel.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Klik Hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.