Stel ons op die proef, vir nuus wat jy kan vertrou. Registreer vir 30 dae gratis
Nuus
Uit toeka

REG VIR DIE STORM (Vrydag 14 April 1961) Die Stormvogel, mnr. C. Bruynzeel se seiljag wat hier gemaak is om aan die wêreld se groot seiljagwedvaarte deel te neem, is hierdie week met groot moeite uit die werkswinkel verwyder om te water gelaat te word.

SPRINGBOK (Vrydag 16 April 1971) Kobus (Killer) Nel, alombekende Van der Stel- en W.P.-bofbalspeler is gekies om in drie van die vyf toetse vir die Springbokke teen die Kavaliers diens te doen. As gebore Stellenbosser het Killer Nel reeds in 1962 op elfjarige ouderdom vir Van der Stel se onder sestien spannetjie gespeel.

MARATHON READING OF MILTON (Thursday 16 April 1981) A Milton Marathon will be held next Wednesday in Stellenbosch. Lecturers and students are going to read Milton’s mammoth work Paradise Lost, which they expect to last ten hours or more. Prof. J. Harvey of the University’s English Department will start the reading at 17h00.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Eikestad Nuus Kontak ons

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.