17 Januarie 08:52
Kaapstad Verander Area

Dinsdag

25°C / 16°C

Wind 22km/h

Reënval 0

Humiditeit 48%

Woensdag

24°C / 18°C

Wind 25km/h

Reënval 0

Humiditeit 65%

Donderdag

21°C / 17°C

Wind 41km/h

Reënval 0

Humiditeit 60%

Vrydag

21°C / 17°C

Wind 28km/h

Reënval 0

Humiditeit 60%

Saterdag

23°C / 17°C

Wind 38km/h

Reënval 0

Humiditeit 58%

Sondag

23°C / 18°C

Wind 20km/h

Reënval 0

Humiditeit 65%

Nuus
DA versoek verslapping van streng waterbeperkings

Die Bloemhoekdam, die buitestroomopgaardam van Kroonstad, se watervlak is op nagenoeg 45%.

Só sê Chris Dalton, DA-raadslid en lid van die tegniese komitee in die Moqhaka-munisipaliteit.

Hy sê die DA het ’n versoek aan die raad gerig om waterbeperkings na 30 kl per maand per huishouding te verslap. Die beperking van 15 kl per maand per huishouding is steeds van krag.

Dalton sê omdat die watervlakke nou ná die droogte en waterskaarste in 2016 aansienlik beter lyk, wil sy party inwoners nie verder aan streng waterbeperkings onderwerp nie.

Hy stel voor dat mense sekere ure van die dag wel weer tuinslange mag gebruik.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Klik Hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.