28 Februarie 16:53
Kaapstad Verander Area

Woensdag

23°C / 17°C

Wind 31km/h

Reënval 0

Humiditeit 62%

Donderdag

23°C / 17°C

Wind 22km/h

Reënval 0

Humiditeit 61%

Vrydag

20°C / 17°C

Wind 20km/h

Reënval 0

Humiditeit 75%

Saterdag

19°C / 16°C

Wind 25km/h

Reënval 0

Humiditeit 68%

Sondag

20°C / 16°C

Wind 20km/h

Reënval 3mm

Humiditeit 74%

Maandag

22°C / 16°C

Wind 30km/h

Reënval 0

Humiditeit 59%

Nuus
Hommeltuig in kringvlug kan gevaarlik wees

Hennie Roets, per e-pos:

Na aanleiding van ’n byna katastrofiese ongeluk in Londen, Verenigde Koninkryk, waarin ’n passasiersvliegtuig ’n hommeltuig met enkele meters in die lugruim gemis het, vra ek namens ander vlieëniers in Kroonstad die ou wat sulke mooi hommeltuigfoto’s van Kroonstad neem, om op die uitkyk te wees vir vliegtuie.

Ongelukkig word hommeltuie in die kringvlug van die Kroonstad-lughawe opgemerk en dit is gevaarlik.

Ek hoop hy het ’n lisensie om in die kringvlug van die lughawe te vlieg.

Dit is onwettig om sonder ’n lisensie te vlieg.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Klik Hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.