27 April 20:48
Kaapstad Verander Area

Vrydag

22°C / 15°C

Wind 12km/h

Reënval 0

Humiditeit 63%

Saterdag

27°C / 18°C

Wind 25km/h

Reënval 0

Humiditeit 36%

Sondag

18°C / 17°C

Wind 21km/h

Reënval 0

Humiditeit 83%

Maandag

19°C / 16°C

Wind 15km/h

Reënval 0

Humiditeit 80%

Dinsdag

20°C / 15°C

Wind 23km/h

Reënval 0

Humiditeit 70%

Woensdag

21°C / 14°C

Wind 22km/h

Reënval 0

Humiditeit 46%

Nuus
Stroopsoet is smullekker

Human Kriek noem dié maklike nagereg, waarvan die resep in Volksblad se Kos vol streke gepubliseer is, boemelaarsdanspoeding.

Bestanddele:

5 ml koeksoda

125 ml melk

275 ml bruismeel

125 ml witsuiker

2 eiers

30 ml appelkooskonfyt

25 ml botter (sag)

1 ml sout

Metode:

Spuit ’n poedingbak met ’n kapasiteit van minstens 2 l met kleefwerende sproei.

Los die koeksoda in die melk op.

Meng die res van die bestand­dele.

Roer die koeksoda by en meng baie goed.

Bak die nagereg vir 25 tot 30 minute teen 180 °C.

Sous:

250 ml water

250 ml room

250 ml botter

250 ml suiker

5 ml vanielje

Metode:

Verhit al die bestanddele vir die sous saam tot kookpunt.

Giet die warm sous oor die warm poeding sodra dit uit die oond kom.

Druk met ’n vurk gaatjies in die poeding sodat die sous kan intrek.

Laat die poeding staan sodat die sous kan intrek en bedien.

Puting:

5 ml bicarbonate of soda

125 ml lebese

275 ml flouru ya selfraising

125 ml tswekere

2 mahe

30 ml jeme tsa appolokoos

25 ml botoro

1 ml letswai

Mokgwa:

Beha Spray and Cook ka baka ya onto (2 l).

Kopanya bicarbonate of soda ka lebese.

Tshela flouru ya selfraising, twekere, mahe, jeme, botoro le letwai. Fuduha hantle.

Kopanya bicarbonate of soda le lebese ka motswako.

Baka puting ka onto 180 °C metsotso 25-30.

Moro:

250 ml metsi

250 ml romo

250 ml bototo

250 ml tswekere

5 ml vanilla

Mokgwa:

Fuduha metsi, romo, botoro le vanilla ka pitsa hodimo setofo. Behla moro.

Tshela moro hodimo puting. Sheba moro ba kena hantle ka puting. Phepa.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Klik Hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.