17 Januarie 08:45
Kaapstad Verander Area

Dinsdag

25°C / 16°C

Wind 22km/h

Reënval 0

Humiditeit 48%

Woensdag

24°C / 18°C

Wind 25km/h

Reënval 0

Humiditeit 65%

Donderdag

21°C / 17°C

Wind 41km/h

Reënval 0

Humiditeit 60%

Vrydag

21°C / 17°C

Wind 28km/h

Reënval 0

Humiditeit 60%

Saterdag

23°C / 17°C

Wind 38km/h

Reënval 0

Humiditeit 58%

Sondag

23°C / 18°C

Wind 20km/h

Reënval 0

Humiditeit 65%

Nuus
Skole in Noord-Kaap slaggereed vir 2017

Die Noord-Kaapse onderwysdepartement sê hy is slaggerreed vir die skooljaar van 2017.

Volgens Geoffrey van der Merwe, ’n woordvoerder vir die departement, het 306 skole gebruik gemaak van die onderwysdepartement se gesentraliseerde verkrygingstelsel vir handboeke.

Hy sê dat 98% van die handboeke wat bestel is, reeds by die boekestoor in Kimberley is en dat die departement besig is om die boeke te versprei. Hy het ook gesê dat 68% van die skryfbehoeftes wat deur skole aangevra is, reeds afgelewer is.

“Skoolgereedheid verwys na hoe gereed skole is om op die dag wat die skole oopmaak, aan die werk te spring en met skoolwerk te begin. Alle aanduidings is dat ons in 2017 slaggereed sal wees om te verseker dat onderrig op die eerste dag van skool sal begin,” sê Van der Merwe.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Klik Hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.