24 Julie 18:49
Kaapstad Verander Area

Dinsdag

16°C / 12°C

Wind 33km/h

Reënval 9mm

Humiditeit 69%

Woensdag

14°C / 9°C

Wind 13km/h

Reënval 0

Humiditeit 56%

Donderdag

18°C / 10°C

Wind 12km/h

Reënval 0

Humiditeit 56%

Vrydag

19°C / 14°C

Wind 27km/h

Reënval 0

Humiditeit 55%

Saterdag

18°C / 14°C

Wind 35km/h

Reënval 0

Humiditeit 60%

Sondag

16°C / 10°C

Wind 14km/h

Reënval 0

Humiditeit 60%

Nuus
Wen-SMS nie waarheid

’n SMS-slenter doen glo die ronde waar mense in kennis gestel word dat hulle kamstig ’n kontantprys ter waarde van R250 000 gewen het en dan gevra word om die prys by Volksblad en Noordkaap se kantoor in Kimberley af te haal.

Noordkaap het van die slenter bewus geraak nadat Ethan Jacobs, ’n inwoner van Beaconsfield, vir ons ’n SMS gewys het wat aan hom gestuur is van die nommer 082-736-5054.

Gert Coetzee, Volksblad-redakteur, sê: “Volksblad en Noordkaap is geensins by die oënskynlik vals SMS-kompetisie betrokke nie en die gebruik van ons titelname is wederregtelik.

“Mense word gemaan om daarvoor op hul hoede te wees en nie enige persoonlike inligting aan enigiemand te verskaf nie,” waarsku hy.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Noordkaap Kontak ons

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.