26 Junie 20:49
Kaapstad Verander Area

Dinsdag

15°C / 12°C

Wind 16km/h

Reënval 0

Humiditeit 78%

Woensdag

15°C / 12°C

Wind 11km/h

Reënval 10mm

Humiditeit 62%

Donderdag

16°C / 9°C

Wind 19km/h

Reënval 0

Humiditeit 68%

Vrydag

15°C / 12°C

Wind 20km/h

Reënval 9mm

Humiditeit 81%

Saterdag

16°C / 10°C

Wind 13km/h

Reënval 0

Humiditeit 71%

Sondag

16°C / 12°C

Wind 14km/h

Reënval 0

Humiditeit 78%

Nuus
Meningsopname vir Afrikaanssprekendes

Duisende Afrikaanssprekendes het reeds die afgelope weke hul mening laat tel in die Groot Afrikaanse Meningsopname.

Met meer as 100 vrae oor verskillende onderwerpe beloof dié meningsopname om insig te gee in wat Afrikaanses dink oor hul lewensomstandighede, hul toekoms en hul plek in Suid-Afrika.

Belangstellendes wat ’n e-pos met hul identiteitsnommer stuur na inligting@forum24.co.za sal per e-pos genooi word om die vraelyste te voltooi.

Die laaste van vier vraelyste verskyn Dinsdag 25 April op Forum24.com en dit sal beskikbaar bly tot 3 Mei.

Een gelukkige deelnemer kan ’n kontantprys van R5 000 wen.

Dié opname is ’n inisiatief van Media24, die Dagbreek Trust en Afrikaans.com.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Klik Hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.