21 Augustus 04:29
Kaapstad Verander Area

Maandag

16°C / 13°C

Wind 28km/h

Reënval 8mm

Humiditeit 79%

Dinsdag

14°C / 12°C

Wind 25km/h

Reënval 7mm

Humiditeit 64%

Woensdag

14°C / 11°C

Wind 24km/h

Reënval 4mm

Humiditeit 75%

Donderdag

14°C / 12°C

Wind 25km/h

Reënval 3mm

Humiditeit 60%

Vrydag

16°C / 12°C

Wind 25km/h

Reënval 0mm

Humiditeit 64%

Saterdag

17°C / 11°C

Wind 26km/h

Reënval 0

Humiditeit 65%

Nuus
Onluste vlam weer op

Plaaswerker-onluste het vandeesweek die lewe van ’n vrou geëis.

Die vrou was deel van ’n groep betogers wat Woensdagoggend by Jan van Riebeeckrylaan klippe gegooi het na vragmotors wat plaaswerkers na hul werkplek vervoer het.

Onluste het opgevlam weens ’n dispuut oor lone op ’n plaas op die Hasekraal-pad buite Wellington.

Volgens ’n polisiewoordvoerder het Zoleka Phanziso (40) van Mbekweni onder die wiele van ’n vragmotor beland terwyl sy dit met klippe bestook het. Die vragmotor was juis met plaaswerkers op pad. Weens die oproerige omstandighede het die bestuurder van die vragmotor nie op die toneel stilgehou nie.

Betogers het Maandag reeds plaasvoertuie onder die klippe gesteek.

Woensdagoggend het verskeie klein betogings plaasgevind in Mbekweni en die Van Wyksvlei-gebied, waar mense ook probeer verhoed dat plaaswerkers na plase vervoer word.

Die polisiewoordvoerder het gesê geen ander ernstige voorvalle is aangemeld nie, maar die polisie monitor konstant die situasie.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Paarl Post Kontak ons

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.