22 Augustus 09:06
Kaapstad Verander Area

Dinsdag

14°C / 12°C

Wind 22km/h

Reënval 7mm

Humiditeit 63%

Woensdag

14°C / 11°C

Wind 20km/h

Reënval 3mm

Humiditeit 78%

Donderdag

15°C / 11°C

Wind 28km/h

Reënval 0mm

Humiditeit 59%

Vrydag

16°C / 10°C

Wind 24km/h

Reënval 0mm

Humiditeit 62%

Saterdag

18°C / 12°C

Wind 25km/h

Reënval 0

Humiditeit 59%

Sondag

18°C / 12°C

Wind 23km/h

Reënval 0

Humiditeit 63%

Nuus
Ons soek die lekkerste kerrievis

Paasnaweek is om die draai en dit beteken dis kerrievistyd.

Paarl Post nooi dus al hul lesers wat ’n lekker kerrievis-resep het om hul resep met ons te deel. Ons is op soek na die smaaklikste, maklikste en bekostigbaarste resep.

Om in te skryf e-pos jou resep na edit@paarlpost.co.za of pos dit aan of lewer dit af by Newstraat 1a, Paarl, 7620.

Die beste vyf resepte sal gekies word om deur ’n proepaneel beoordeel te word, waarna die wenner aangewys sal word. Die wenner sal wegstap met groot pryse en hul foto en resep sal in Paarl Post gepubliseer word.

Inskrywings is oop tot 24 Maart, waarna die finaliste aangekondig sal word. Die finale beoordeling is 6 April.

Vir meer besonderhede bel Maryke Lourens by 021 870 4603.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Paarl Post Kontak ons

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.