17 Januarie 08:44
Kaapstad Verander Area

Dinsdag

25°C / 16°C

Wind 22km/h

Reënval 0

Humiditeit 48%

Woensdag

24°C / 18°C

Wind 25km/h

Reënval 0

Humiditeit 65%

Donderdag

21°C / 17°C

Wind 41km/h

Reënval 0

Humiditeit 60%

Vrydag

21°C / 17°C

Wind 28km/h

Reënval 0

Humiditeit 60%

Saterdag

23°C / 17°C

Wind 38km/h

Reënval 0

Humiditeit 58%

Sondag

23°C / 18°C

Wind 20km/h

Reënval 0

Humiditeit 65%

Nuus
Polisie behaal sukses

Paarl-Oos-polisie het gisteroggend (14 Desember) welslae behaal nadat hulle inligting van die publiek opgevolg het in verband met verskeie onwettige aktiwiteite.

Hierdie inligting het hulle gelei na ’n huis in Magenisstraat, Langvlei, waar 725 Mandrax-tablette gevind is. Twee mense is in verband hiermee in hegtenis geneem.

Nog inligting het die polisie gelei na ’n woning in Koedoestraat, Chicago, waar drie handgemaakte vuurwapens gevind is. Niemand is tans in hegtenis geneem vir die besit van dié wapens nie.

’n Woordvoerder van die polisie het die publiek bedank vir hul samewerking om misdaad hok te slaan. Hy het gesê dat enige inligting oor misdaad wat aan die polisie oorgedra word, hoogs vertroulik hanteer sal word.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Klik Hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.