26 April 07:56
Kaapstad Verander Area

Woensdag

19°C / 14°C

Wind 21km/h

Reënval 0

Humiditeit 78%

Donderdag

19°C / 15°C

Wind 15km/h

Reënval 0

Humiditeit 79%

Vrydag

22°C / 14°C

Wind 13km/h

Reënval 0

Humiditeit 64%

Saterdag

26°C / 17°C

Wind 15km/h

Reënval 0

Humiditeit 44%

Sondag

21°C / 16°C

Wind 14km/h

Reënval 0

Humiditeit 70%

Maandag

19°C / 15°C

Wind 14km/h

Reënval 0

Humiditeit 77%

Nuus
Vrou dood aan tref-en-trap-beserings

Die vrou van Franschhoek wat in ’n tref-en-trapongeluk betrokke was, het Saterdag (8 April) aan haar beserings in die Tygerberg-hospitaal in Kaapstad beswyk.

Elizabeth Jacobs is helder oordag op 5 April voor haar huis in Santa Rosastraat in Groendal raakgery.

Die voertuig het ’n paar keer heen en weer oor Jacobs se liggaam gery, voor die bestuurder van die kar weggejaag het.

Die ambulans is ná die voorval ontbied en Jacobs is na die Tygerberg-hospitaal gehaas waar sy opgeneem is.

Volgens polisiewoordvoerder, sersant Marize Papier, is niemand nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.

“Die polisie het ’n beloning vir die persoon wat die saak kan help deur meer inligting te verskaf,” het Papier gesê.

Sy het ook versoek dat enige persoon of gemeenskapslid wat meer inligting kan verskaf, die ondersoekbeampte, sers. Dominica van der Berg bel by 083 862 4636.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Klik Hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.