27 Mei 13:51
Kaapstad Verander Area

Saterdag

17°C / 12°C

Wind 13km/h

Reënval 0

Humiditeit 73%

Sondag

18°C / 12°C

Wind 15km/h

Reënval 0

Humiditeit 70%

Maandag

20°C / 12°C

Wind 11km/h

Reënval 0

Humiditeit 55%

Dinsdag

21°C / 14°C

Wind 8km/h

Reënval 0

Humiditeit 49%

Woensdag

20°C / 13°C

Wind 11km/h

Reënval 0

Humiditeit 57%

Donderdag

20°C / 14°C

Wind 17km/h

Reënval 0

Humiditeit 56%

Sport
Plaaslike karatespan wen 23 medaljes

Lede van ’n plaaslike karateklub in Paarl-Oos het uitstekend presteer by die Ryushin Kan-ontwikkelingstoernooi in Kraaifontein.

Etienne Marais Karate Academy (EMKA) se lede was deel van 100 studente van ses verskillende organisasies wat aan hierdie toernooi deelgeneem het. Die toernooi is spesifiek vir karatekas wat onlangs met karate begin het en ’n wit of geel gordel dra. Gordeldraers van ander kleure mag nie deelgeneem het nie, sodat die beginner-karatekas ’n kans kon kry om hulself te ontwikkel en bloot te stel aan kompetisie.

EMKA Ryushin Kan Paarl het 17 karatekas ingeskryf en altesaam 23 medaljes huis toe gebring: twee goud, nege silwer en 12 brons.

EMKA Ryushin Kan Paarl het derde in die toernooi geëindig wat hul medalje-oes betref.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Klik Hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.