23 Augustus 14:02
Kaapstad Verander Area

Woensdag

14°C / 12°C

Wind 19km/h

Reënval 0mm

Humiditeit 78%

Donderdag

14°C / 12°C

Wind 28km/h

Reënval 3mm

Humiditeit 60%

Vrydag

16°C / 11°C

Wind 26km/h

Reënval 0mm

Humiditeit 63%

Saterdag

16°C / 11°C

Wind 25km/h

Reënval 0

Humiditeit 63%

Sondag

18°C / 12°C

Wind 33km/h

Reënval 0

Humiditeit 54%

Maandag

20°C / 9°C

Wind 14km/h

Reënval 0

Humiditeit 51%

Nuus
Bekende slenter by kitsbanke steek weer kop uit

Die ou bekende slenter van diewe om mense se geld by kitsbanke te steel, steek weer in Durbanville kop uit.

Die diewe gee voor om te help, sien op ’n manier hul slagoffers se pinnommer, trek hul slagoffers se aandag af en ruil dan kaarte om – net om dan later geld uit die rekening te trek.

Veral bejaarde mense word só gevang, waarsku kapt. Marchell Rhode, woordvoerder van die Durbanville-polisie.

Verskeie sulke voorvalle is die afgelope tyd by die polisiekantoor aangemeld.

Die meeste voorvalle het plaasgevind by kitsbanke by die Shoprite-winkelsentrum, Capitec, asook by Standard Bank in die Palm Grove-winkelsentrum.

“Mense moet hul pinnommer veilig bewaar en vir niemand gee of laat sien nie,” het hy gewaarsku.

Vertel TygerBurger wat jy van hierdie berig dink by briewe@tygerburger.co.za.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak TygerBurger Kontak ons

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.