26 Julie 16:50
Kaapstad Verander Area

Donderdag

17°C / 8°C

Wind 16km/h

Reënval 0mm

Humiditeit 57%

Vrydag

20°C / 13°C

Wind 24km/h

Reënval 0

Humiditeit 55%

Saterdag

18°C / 13°C

Wind 25km/h

Reënval 1mm

Humiditeit 67%

Sondag

19°C / 12°C

Wind 11km/h

Reënval 0

Humiditeit 62%

Maandag

21°C / 13°C

Wind 13km/h

Reënval 0

Humiditeit 53%

Dinsdag

16°C / 14°C

Wind 27km/h

Reënval 0

Humiditeit 75%

Nuus
Lid van publiek neem rower in hegtenis

’n Rower is Vrydagoggend deur ’n lid van die publiek in hegtenis geneem nadat hy ’n sakeperseel in Okavangopark probeer beroof het.

Twee rowers het om 08:15 by dié perseel aangekom om glo vir werk te vra.

“Een man het ’n vuurwapen uitgeruk terwyl die ander een verder in die gebou probeer instap het,” sê kapt. Erica Crous, ’n polisiewoordvoerder.

Die bestuurder by die sakeperseel het egter instinktief gereageer en albei mans gegryp en by die deur uitgeboender.

“’n Ander sake-eienaar het die geraas gehoor en nader gehardloop om te help. Die twee rowers het losgekom en weggehardloop, maar is agternagesit. Een man, gewapen met ’n .38-rewolwer, is platgetrek,” sê Crous.

Hy is later aan die Brackenfell-polisie oorhandig. Die voorval word ondersoek.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak TygerBurger Kontak ons

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.