21 Augustus 08:40
Kaapstad Verander Area

Maandag

16°C / 13°C

Wind 28km/h

Reënval 8mm

Humiditeit 79%

Dinsdag

14°C / 12°C

Wind 25km/h

Reënval 7mm

Humiditeit 64%

Woensdag

14°C / 11°C

Wind 24km/h

Reënval 4mm

Humiditeit 75%

Donderdag

14°C / 12°C

Wind 25km/h

Reënval 3mm

Humiditeit 60%

Vrydag

16°C / 12°C

Wind 25km/h

Reënval 0mm

Humiditeit 64%

Saterdag

17°C / 11°C

Wind 26km/h

Reënval 0

Humiditeit 65%

Nuus
Kleurryke pretstap gehou

Die Hoërskool Riebeeckstad het ’n nuwe ouerkomitee, Caring About Riebeeckstad Schools (C.A.R.S), gestig.

Dié klub wil ’n verskil in die gemeenskap maak en wil ander skole, kerke en besighede in Riebeeckstad met hul projekte betrek.

C.A.R.S. se eerste projek is ’n “Colour Festival”-pretstapin samewerking met die NG kerk Erfdeel en die NG moedergemeente Riebeeckstad.

Dié pretstap van 5 km sal op 25 Maart om 07:00 by Stonepark in Riebeeckstad begin. Inskrywings kan van 06:00 af gedoen word. Dit kos R40 per persoon, waarvan R20 aan die Welriedal-kinderhuis geskenk sal word.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.