18 Augustus 14:24
Kaapstad Verander Area

Vrydag

17°C / 8°C

Wind 14km/h

Reënval 0

Humiditeit 54%

Saterdag

19°C / 10°C

Wind 13km/h

Reënval 0

Humiditeit 52%

Sondag

18°C / 11°C

Wind 25km/h

Reënval 0

Humiditeit 58%

Maandag

15°C / 12°C

Wind 33km/h

Reënval 8mm

Humiditeit 81%

Dinsdag

12°C / 10°C

Wind 24km/h

Reënval 19mm

Humiditeit 69%

Woensdag

14°C / 10°C

Wind 25km/h

Reënval 3mm

Humiditeit 76%

Nuus
Pret en vermaak wag op feesgangers

Vanjaar se Makiti-kontreifees word op 1 en 2 September by die Amari-skool in Welkom gehou.

Dié fees is ter uitbouing van die hele Goudveld.

Uitstallers van oraloor, van Pretoria tot Kaapstad, stal hier uit, maar die Goudveld-uitstallers kry voorkeur indien stalletjies betyds bespreek word, sê Phillip Scott, ’n komiteelid.

Volgens Scott sal daar ’n steak-restaurant en ’n wyn- en biertuin wees, asook verskeie ander verversings wat te koop aangebied word.

Verskeie kompetisies word beplan, onder meer vir sang en skolekuns. ’n Sterkman-, asook ’n Mnr. en Mev. Makiti-kompetisie word aangebied.

Die Suid-Afrikaanse Boerboeltelersvereniging (SABBS) bied ook sy Vrystaatstreek-kampioenskap aan.

Vir vermaak is daar onder meer ’n pretpark, pom-pon-vertonings, volkspele en musiekkunstenaars.

Bekendes wat met die aankoop van ’n gewone hekkaartjie gesien kan word, sluit in Pieter Koen, Dillan Lerm, Jason Lee, Clarice en die Reënboogkidz, Ansua Wesna, Riette en Johan van Radio Rosestad.

Toegang is R30 per volwassene en R20 per leerling.

Die kunstenaars wat op 1 September optree, is Brendan Peyper, Refentse en Snotkop.

Op Saterdagaand 2 September is dit Dillon Lerm, Leah en Bok van Blerk se beurt.

Toegang vir dié vertonings is R130 per volwassene en R90 per leerling.

Hierdie toegang sluit die hektoegang in.

Bel Scott by 084-029-5144 of besoek www.facebook .com/MakitiKontreifees.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.