21 Augustus 08:39
Kaapstad Verander Area

Maandag

16°C / 13°C

Wind 28km/h

Reënval 8mm

Humiditeit 79%

Dinsdag

14°C / 12°C

Wind 25km/h

Reënval 7mm

Humiditeit 64%

Woensdag

14°C / 11°C

Wind 24km/h

Reënval 4mm

Humiditeit 75%

Donderdag

14°C / 12°C

Wind 25km/h

Reënval 3mm

Humiditeit 60%

Vrydag

16°C / 12°C

Wind 25km/h

Reënval 0mm

Humiditeit 64%

Saterdag

17°C / 11°C

Wind 26km/h

Reënval 0

Humiditeit 65%

Nuus
Tak van VLU speel ­gasvrou vir konferensie

Die Mielieblom-tak (area 6) van die Vroue-Landbou-unie (VLU) het onlangs sy jaarlikse Vrystaatse Vroue-Landbou-unie (VVLU) konferensie in Bothaville gehou.

“Dit was ’n onvergeetlike dag van gasvryheid en heerlike kos,” sê voorsitter Hesté Dippenaar.

“Ons VLU-projek vir die jaar is ‘Milk for change’. Elke gas moes ’n liter melk na die geleentheid bring wat aan twee kinderhuise, Huis Eikelaan en die Nala Retabile-huis, geskenk is. Ons het afskeid geneem van Vanda Gagiano, VVLU-president, wat ses jaar lank vir ons ’n toonbeeld was. Marieta de Klerk (uitvoerende bestuur, area 6) lei ons op om ons dagprogram met VLU-finesse aan te bied,” sê Delport.

’n Aanbieding oor “Dis die klein dingetjies wat saak maak” is deur Ds. Petri Coetzee van NG kerk Wesselsbron-Noord gelewer. Faan Nel het ’n boodskap namens die Vrystaat-Landbou-unie oorgedra. Tarina Rossel (Suid-Afrikaanse VLU-president) was ’n eregas. GP van Rheede van Oudtshoorn was gaspreker.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.