26 Julie 16:48
Kaapstad Verander Area

Donderdag

17°C / 8°C

Wind 16km/h

Reënval 0mm

Humiditeit 57%

Vrydag

20°C / 13°C

Wind 24km/h

Reënval 0

Humiditeit 55%

Saterdag

18°C / 13°C

Wind 25km/h

Reënval 1mm

Humiditeit 67%

Sondag

19°C / 12°C

Wind 11km/h

Reënval 0

Humiditeit 62%

Maandag

21°C / 13°C

Wind 13km/h

Reënval 0

Humiditeit 53%

Dinsdag

16°C / 14°C

Wind 27km/h

Reënval 0

Humiditeit 75%

Nuus 24 Julie 2017 06:02

Twee oud-alkoholiste is met ’n splinternuwe huisie beloon op Madibadag.

Nuus 24 Julie 2017 06:01

Dinsdag is sy in die hospitaal opgeneem en teen Saterdagoggend was sy dood.

Nuus 24 Julie 2017 06:02

Voormalige pastoor Gert Albertyn, wat in 2016 skuldig bevind is aan die seksuele aanranding van ’n voormalige gemeentelid, se vonnis kan verleng word.

Nuus 24 Julie 2017 06:02

Dr. Louis Muller van Vredenburg deel sy kennis oor die “gevreesde” varkgriep-virus. Hy lewer kommentaar onafhanklik van die pasiënt wat oorlede is:.

Nuus 24 Julie 2017 06:02

‘Vernielde bejaarde’ se aanvaller kry 20 j.

Die rower wat ’n bejaarde man gewurg en in die toilet probeer verdrink het, gaan lank in die tronk sit.

Nuus 24 Julie 2017 06:01

Die Elandsfontein-myn se waterlisensie mag in gedrang wees.

Nuus 24 Julie 2017 06:01

Loondispute het uitgeloop op ’n landwye staking van die vakbond vir gesondheid en dienspersoneel (Hospersa) by Sanparke en die metaalwerkersvakbond Numsa wat dreig met ’n reuse-staking in die staal- en ingenieursbedryf.

Nuus 24 Julie 2017 06:01

Schoonspruit High School in Malmesbury celebrates it’s 65th birthday on 29 September - 01 October.

Nuus 24 Julie 2017 06:01
Nuus 24 Julie 2017 06:01
Nuus 24 Julie 2017 06:00

’n Bejaarde van Laaiplek is deur sy gemenereg stiefseun (25) en twee makkers in sy huis vasgebind, met ’n rewolwer gedreig en beroof.

Nuus 24 Julie 2017 06:00
Nuus 17 Julie 2017 06:02

Die kompetisie is aan die loop om vanjaar se Weslander Koning van Vis & chips-kroon te dra.

Nuus 17 Julie 2017 06:00
Nuus 17 Julie 2017 06:01
Nuus 17 Julie 2017 06:02

Skaars twee maande nadat een van die voordeure afgesteel is, is die United Kerk in Louwville, Vredenburg weer gevandaliseer.

Nuus 17 Julie 2017 06:02

Die Wes-Kaapse damme is vandeesweek 25.4% vol. Met 10% hiervan wat moeilik uitgepomp kan word, beteken dit net 15.4% is beskikbaar. Inwoners van die Saldanhabaai- en Bergrivier-gebiede moet dus water spaarsamig gebruik.

Nuus 17 Julie 2017 06:02

Danksy die Kaapse hooggeregshof kan voorheenbenadeelde kommersiële vissers weer stokvis met sleepnette begin vang.

Nuus 17 Julie 2017 06:01
Nuus 17 Julie 2017 06:02

Die gemeenskap moet geblameer word vir die feit dat die laaste fase van die Ndifikile-behuisingsprojek langs Diazweg in Saldanha stilstaan.

Laai Meer
Kontak Weslander Kontak ons

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.