26 Junie 19:12
Kaapstad Verander Area

Dinsdag

15°C / 12°C

Wind 16km/h

Reënval 0

Humiditeit 78%

Woensdag

15°C / 12°C

Wind 11km/h

Reënval 10mm

Humiditeit 62%

Donderdag

16°C / 9°C

Wind 19km/h

Reënval 0

Humiditeit 68%

Vrydag

15°C / 12°C

Wind 20km/h

Reënval 9mm

Humiditeit 81%

Saterdag

16°C / 10°C

Wind 13km/h

Reënval 0

Humiditeit 71%

Sondag

16°C / 12°C

Wind 14km/h

Reënval 0

Humiditeit 78%

Sport
Maak solank gereed vir Weskus-marathon

Die Langebaan Country Estate (LCE) se Weskus-marathon is om die draai.

Saterdag 6 Mei gaan deelnemers die 42,2 km-marathon, die 21,1 km-halfmarathon en die 10- en 5 km-pretlope aandurf.

Voornemende deelnemers kan al ’n geruime tyd aanlyn inskryf by www.weskusmarathon.co.za, met inskrywingsvorms wat ook beskikbaar is by volgende Sportsmans Warehouse-winkels: Canal Walk, Rondebosch, Tygervalley en Seepunt.

Inskrywings vir die marathon sluit op 1 Mei, met die marathon wat tot 1 300 deelnemers beperk word.

Verlede jaar is die marathon se rekord met meer as drie minute verbeter deur die wenner Siviwe Nkombi, wat in ’n tyd van 2 uur, 25 minute en 12 sekondes klaargemaak het.

Altesaam 3 700 deelnemers het verlede jaar aan al die wedlope deelgeneem.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Klik Hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.