Kaapstad Verander Area

Vandag


36°C / 17°C

Wind 21km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 18%

Woensdag


28°C / 16°C

Wind 26km/h


Reënval 0.4mm


Humiditeit 67%

Donderdag


26°C / 14°C

Wind 32km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 47%

Vrydag


29°C / 16°C

Wind 30km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 42%

Saterdag


26°C / 15°C

Wind 30km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 60%

Sondag


29°C / 15°C

Wind 32km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 42%

  • Fotogalery: Eens fynbos, nou net roet en as

    Fotogalery: Eens fynbos, nou net roet en as

    Brandbestryders en vrywilligers het Dinsdag vir ‘n derde dag die muur van vlamme wat dele van die Skiereiland omring, se vuurpad in bedwang probeer bring. Waar die fynbos eens geil gestaan het, was daar Dinsdag net roet en as te sien, met hier en daar die dop van ’n verbrande skilpad en verbrande slange.

    Lees Artikel
  • Marli van Breda 'se glimlag is terug'

    Marli van Breda 'se glimlag is terug'

    Marli van Breda se “sonskynglimlag” het die wag van meer as vier weke die moeite werd gemaak. Dít volgens haar voogde, wat die 16-jarige slagoffer van ’n bylaanval Donderdag vir die eerste keer sedert die moord op haar gesinslede gesien het.

    Lees Artikel
  • Robin Schulz kom speel sy dansdeuntjies in SA

    Robin Schulz kom speel sy dansdeuntjies in SA

    Die Duitse platejoggie Robin Schulz is die hoofkunstenaar by die Sound of Light-byeenkomste wat vroeg in Mei in drie stede gehou word.

    Lees Artikel
  • Nuusdag met Niekie: Ietermagog meer gesog as renosterhoring

    Nuusdag met Niekie: Ietermagog meer gesog as renosterhoring

    Die ietermagog word 10 keer meer as renosters gestroop sê prof. Ray Jansen van die Tshwane-universiteit vir tegnologie se departement omgewing-, water- en aardwetenskappe.

    Lees Artikel
  • Dodelike vegmasjien ook babawagter

    Dodelike vegmasjien ook babawagter

    Sy naam is Hulk. Hy is ’n Amerikaanse veghond wat 76 kg weeg, ’n man se arm in twee kan byt soos ʼn tandestokkie en sy eienaars sê hy is die ideale baba-oppasser.

    Lees Artikel
  • SA se Johnny Apple maak verhoog warm vir One Direction

    SA se Johnny Apple maak verhoog warm vir One Direction

    Die wenner van 2013 se SA’s Got Talent-kompetisie, die Suid-Kapenaar Johnny Apple, is aangewys as die ondersteunende kunstenaar vir die Iers-Engelse popgroep One Direction wat eersdaags hier optree.

    Lees Artikel
  • Die eiland waar katte baas is

    Die eiland waar katte baas is

    Die Aosjima-eiland in Ehime, in die suide van Japan, is beroemd vir sy katte. Daar is ses keer meer katte as inwoners op dié afgeleë eiland. Hulle is jare gelede na die eiland gebring om te help met ’n muisplaag.

    Lees Artikel
  • Protea-vloedgolf verswelg Iere

    Protea-vloedgolf verswelg Iere

    'n Tweede rekord-kolfvertoning in soveel Wêreldbekerwedstryde – en nóg 'n kliniese boulvertoning – het die Proteas Dinsdag in Canberra met 201 lopies oor Ierland laat seëvier.

    Lees Artikel
  • Bob Dylan sing Sinatra – gaan luister sonder voorbehoud

    Bob Dylan sing Sinatra – gaan luister sonder voorbehoud

    Bob Dylan se nuutste album, Shadows in the Night, bring hulde aan een van die grootste crooners van alle tye, Frank Sinatra. En Danie Marais is gaande daaroor.

    Lees Artikel
  • Moet-lees: Padwoede, Innibos en ’n Blou Bul

    Moet-lees: Padwoede, Innibos en ’n Blou Bul

    Van ’n negejarige seun wat glo in ’n “satanistiese ritueel” deur drie familielede en ’n pastoor gemolesteer is tot die Kaap se vlamme-hel. Lees, luister en kyk hierna.

    Lees Artikel
  • Kyk: Lesers se unieke troufoto's

    Kyk: Lesers se unieke troufoto's

    Netwerk24 is oorval met unieke troufoto's ná 'n berig oor strooimeisies in Bloemfontein wat boud gewys het. Hier is van ons gunstelinge. Stuur nog foto's na nuus@netwerk24.

    Lees Artikel
  • Amla en Kie. moker die Iere pap

    Amla en Kie. moker die Iere pap

    Nóg ‘n Wêreldbeker-groepwedstryd en nóg ‘n handvol kolfrekords vir Suid-Afrika. Maar anders as in die kragmeting met die Wes-Indiese Eilande in Sydney, was dit Dinsdag op die Manuka-ovaal nie AB de Villiers wat die skade aangerig het nie.

    Lees Artikel
  • Nederlander gee hulp aan Afrika

    Nederlander gee hulp aan Afrika

    Baie mense wens elke dag dat die regerings van Afrika meer wil doen om die jeug van hul vasteland te help.

    Lees Artikel
  • Nuusdag met Niekie: Innibos deur ANC gekaap?

    Nuusdag met Niekie: Innibos deur ANC gekaap?

    Niekie gesels met Sandra Jacobs, reklame- en media-organiseerder van die Innibos-fees, oor die ANC wat sy dreigende boikot van dié kunstefees laat vaar het.

    Lees Artikel
  • Honde haweloos ná klagtes oor sentrum

    Honde haweloos ná klagtes oor sentrum

    ’n Paar maande nadat hulle’n nuwe blyplek gekry het, staar ’n toekoms sonder heenkome 310 koue snoetjies in die gesig.

    Lees Artikel
  • Kyk: Kaapse brande verslind berge

    Kyk: Kaapse brande verslind berge

    ’n Luukse lodge buite Houtbaai, minstens vyf private huise op die Silvermyn-pad in Noordhoek en meer as 3 000 ha veld is Maandag verwoes deur ’n veldbrand wat deur stormsterk winde aangejaag is. Honderde brandbestryders stry sedert die naweek teen die brand, wat in Muizenberg, Houtbaai, Noordhoek en omgewing gewoed het. Dit het laat Maandagaand nog in die berg bo Houtbaai gebrand en daar is verwag

    Lees Artikel
  • Wêreldbeker-blog: Proteas seëvier met 201 lopies

    Wêreldbeker-blog: Proteas seëvier met 201 lopies

    Welkom by Netwerk24 se regstreekse blog van vandag se Wêreldbeker-groepwedstryd tussen Suid-Afrika en Ierland op die Manuka-ovaal in Canberra. Die Suid-Afrikaners speel met dieselfde elftal as die een wat die Wes-Indiese Eilande Vrydag met 257 lopies in Sydney geklop het.

    Lees Artikel
  • SA sien kans vir Aussies óf Sri Lanka

    SA sien kans vir Aussies óf Sri Lanka

    Die Suid-Afrikaanse krieketspan sien kans vir enige teenstander in die Wêreldbeker-kwarteindronde, maar eers wil hy verseker dat hy wel die uitklopfase van vanjaar se toernooi haal.

    Lees Artikel
  • Kaapse brande: Vlamme woed voort

    Kaapse brande: Vlamme woed voort

    ’n Luukse lodge buite Houtbaai, minstens vyf private huise op die Silwermyn-pad in Noordhoek en meer as 3 000 ha veld is Maandag verwoes deur ’n veldbrand wat deur stormsterk wind aangejaag is.

    Lees Artikel
  • Bfn-man stel sy saak, maar nóg klagtes volg

    Bfn-man stel sy saak, maar nóg klagtes volg

    Die klag teen die man wat glo ’n jong Bloemfonteinse vrou in ’n beweerde padwoedevoorval aangerand het, gaan teruggetrek word, sê die klaagster.

    Lees Artikel
  • Jong pa koelbloedig voor Pta-slaghuis geskiet

    Jong pa koelbloedig voor Pta-slaghuis geskiet

    Sonder om ’n woord te sê het ’n rower die winkelbestuurder van ’n slaghuis in Pretoria met ’n enkele skoot doodgeskiet en met ’n rekenaarsak met R140 000 op die vlug geslaan.

    Lees Artikel
  • Só kan Cheetahs ‘teen einde daar wees’

    Só kan Cheetahs ‘teen einde daar wees’

    As die Cheetahs ’n paar oorsese Super-seges kan behaal, behoort hulle teen die einde ’n aanspraakmaker te wees. Só het John Kirwan, die Blues-afrigter, gesê. Die voormalige All Black-vleuel meen die Cheetahs is ná twee oorwinnings in twee kragmetings in ’n goeie posisie.

    Lees Artikel
  • Kyk: SKA haal mylpaal, Cyril Ramaphosa daar

    Kyk: SKA haal mylpaal, Cyril Ramaphosa daar

    Die tweede van die Meerkat-radioteleskope, die voorganger van die Square Kilometre Array (SKA), is die afgelope naweek in die Noord-Kaap bekend gestel.

    Lees Artikel
  • Kaapse brand: Houtbaai reg om te ontruim

    Kaapse brand: Houtbaai reg om te ontruim

    Brandbestryders stoei om te keer dat die brand wat sedert Sondagmiddag in die berge by Muizenberg in Kaapstad woed na woongebiede in Houtbaai uitbrei.

    Lees Artikel
  • Wanneer die ‘beast’ uiting kry

    Wanneer die ‘beast’ uiting kry

    ’n Stem-akrobaat, twee baskitare ’n menslike klitser agter die tromstel - die groep Beast wys hoe daar op ongenaakbare wyse gerock word. Netwerk24 gesels met die groep oor sy nuwe album, Bardo.

    Lees Artikel
  • Buckingham-paleis en die kaal man

    Buckingham-paleis en die kaal man

    Laas het die internet gegons oor die ​kleur van ’n rok, nou is die internet-herrie weer los oor ’n kaal man wat by ’n venster by Buckingham-paleis uitklim.

    Lees Artikel
  • Padwoede: Dis geen aanranding, dis ’n dans, sê 'aanvaller'

    Padwoede: Dis geen aanranding, dis ’n dans, sê 'aanvaller'

    Die man wat glo ’n jong Bloemfonteinse vrou aangerand het tydens ’n padwoedevoorval in die stad, sê hy is onskuldig. “Die foto wat gepubliseer is, is van my terwyl ek ’n danspassie uitvoer,” sê Willem Pretorius.

    Lees Artikel
  • Nuusdag met Niekie: 72 jaar getroud en steeds verlief

    Nuusdag met Niekie: 72 jaar getroud en steeds verlief

    Niekie gesels met ’n Vrystaatse egpaar wat verlede Vrydag hul 72ste huweliksherdenking gevier het. Gelukwense het van heinde en ver vir die 95-jarige oom Willie Marais en sy vrou, die 91-jarige tannie Toet, ingestroom.

    Lees Artikel
  • Video: Proteas sal grofgeskut uitpak teen kapokkie

    Video: Proteas sal grofgeskut uitpak teen kapokkie

    Die Proteas verwag – net soos in twee van hul eerste drie Wêreldbeker-kragmetings – Dinsdag 'n taai stryd teen Ierland op die Manuka-ovaal. Eduan Roos berig vir Netwerk24 uit Canberra.

    Lees Artikel
  • Kyk: Valskermspringer kry aanval in lug

    Kyk: Valskermspringer kry aanval in lug

    ’n Australiese valskermspringer het ’n aanval gekry tydens ’n oefensprong in die weste van Australië, maar hy het oorleef danksy ’n dramatiese reddingsaksie in die lug.

    Lees Artikel
  • Moet-lees: Zephany, Don en ’n kaboem!

    Moet-lees: Zephany, Don en ’n kaboem!

    Van siggestremdes se stryd om op ’n staatstoelaag van net R1 410 te oorleef tot ’n Kaapse vrou wat haar tot Netwerk24 gewend het om ’n man vir haar ma te vind.

    Lees Artikel
  • HTC stel sy fiksheidsbandjie bekend

    HTC stel sy fiksheidsbandjie bekend

    HTC het sy nuwe HTC One-foon, die M9, op die vooraand van die Wêreld- Mobiele Kongres in Barcelona, Spanja, bekend gestel. Die nuwe foon sal ’n agterste kamera van 20 megapieksels hê.

    Lees Artikel
  • Nuusdag met Niekie: Siggestremdes gaan swaar trek

    Nuusdag met Niekie: Siggestremdes gaan swaar trek

    Net R1 410 per maand. Dít is die maatskaplike toelaag wat gestremdes in Suid-Afrika by die regering gaan kry nadat Nhlanhla Nene, minister van finansies, die toelaag in sy eerste begrotingsrede met ’n skamele R60 verhoog het.

    Lees Artikel
  • Kamer wek krag op met waterstof

    Kamer wek krag op met waterstof

    Die Kamer van Mynwese se hoofkantoor in Johannesburg bekommer hom nie oor beurtkrag nie.

    Lees Artikel
  • Oogpotlood en lipglans om Elvis te word

    Oogpotlood en lipglans om Elvis te word

    “Vroue gryp soms na my agterstewe. Hulle raak nogal meegevoer. Een het al vir my gevra of my pak klere opgestop is.” Nathan Belt sê hy is nie ’n Elvis Presley-nabootser nie. Wel ’n huldeblyk-kunstenaar.

    Lees Artikel
  • Hulle oefen om ons veilig te hou

    Hulle oefen om ons veilig te hou

    ’n Duikboot en helikopter van die Suid-Afrikaanse vloot het Sondagoggend langs die Moederstad se kus aan ’n roetine-oefening deelgeneem. Die duikboot SAA Queen Modjadji en ’n Lynx- maritieme helikopter van 22 Eskader is naby Seepunt ingespan om skeepshantering op kort afstande te oefen en ’n seeredding na te maak.

    Lees Artikel
  • Kyk: 3, 2, 1... Koebaai Tulip-hotel

    Kyk: 3, 2, 1... Koebaai Tulip-hotel

    Die Tulip-hotel in die Kaapse middestad is Sondagogend ingeplof. Kyk na die video om te sien hoe hierdie gebou binne sekondes platgevee word.

    Lees Artikel
  • Op die speseryroete

    Op die speseryroete

    Yskoue biere, geurige sjokolades, heerlike pizzas en ’n asemrowende uitsig oor Simonsberg en Tafelberg. Dis net enkele van die lekkernye wat Spice Route Destination vir families, vriende en paartjies kan bied.

    Lees Artikel
  • Engeland se kwarteind-hoop hang aan ’n dun draadjie

    Engeland se kwarteind-hoop hang aan ’n dun draadjie

    Sri Lanka se Lahiru Thirimanne en Kumar Sangakkara het Sondag albei honderdtalle aangeteken op pad na die hoogste suksesvolle lopiejaagtog by die Wellington Regional-stadion vir ’n oorwinning met nege paaltjies oor Engeland.

    Lees Artikel
loading