Kaapstad Verander Area

Vandag


23°C / 14°C

Wind 30km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 56%

Vrydag


24°C / 14°C

Wind 31km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 56%

Saterdag


26°C / 16°C

Wind 21km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 50%

Sondag


28°C / 16°C

Wind 21km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 44%

Maandag


23°C / 13°C

Wind 18km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 69%

Dinsdag


19°C / 12°C

Wind 22km/h


Reënval 1.5mm


Humiditeit 82%

Nuusflitse
R95 m. se kokaïen by Durban-hawe gevind Polisieman skiet meisie, homself in winkelsentrum 15 sterf in ontploffing by plofstoffabriek Ma ruil doek uit protes in restaurant Vyf sterf in helikopterongeluk Vier sterf toe bestuurder vir slang skrik Busontploffing eis sewe Dolfyn dryf swemmers uit die water Alkoholiste kry gratis drank Vulkaan: skokkende tonele begroet reddingwerkers ‘Ierse soldate amper nakend’ Australië gekap oor sluiers in parlement Steve sê hoekom hy Stem sing Ebola: VSA soek mense wat met pasiënt in aanraking was Man ernstig beseer in haai-aanval NFL steier onder insidente van geweld Twee dood toe taxi omslaan Stortvloed rou riool sorg vir chaos Vrou byna meegesleur toe riooltenk ontplof Ontbinde lyk in tas gevind Trein tref bakkie, bestuurder oorleef Drie sterf in KZN-ongeluk Ontploffing ruk Spaanse stadsaal Spesiale verslag: Te wreed vir woorde? Man in hof oor 'dwelmstrooitjies' Talle sterf in Siriese ontploffings Lyk van vermiste Britse meisie moontlik gevind Man ná 12 dae in grot gered Drie dood in haarsalon-ontploffing 'Organisasies ontbloot foutlyne in volk' - Koos Kombuis Japan se blitstrein word 50 Treinongeluk in Indië eis 12 Vulkaan: Dodetal in Japan styg steeds WWF: Mens het een en 'n half aarde nodig Joost en All Blacks ontmoet wéér ‘Vyfsterhotel’ brand in Mongolië Britse toeris glo twee keer verkrag voor moord Skole in Japan kry bomdreigement Thailand oorweeg ID-armbande vir toeriste iPhone 6 nou te koop in China Man vuur skoot by Ethiopiese ambassade Kankerdokter vas ná sy minnaar vergiftig Stop betogings, vra Hongkong-hoof Nóg 'n vulkaanuitbarsting dreig in Japan Turkye deur mortiere getref Egpaar kry lewenslank vir dierevideo’s Lufthansa-vlieëniers gaan Dinsdag wéér staak Viëtnam lê beslag op 40 kg se ivoor Ebola: Australië stuur nie dokters nie Vulkaan: Nog lyke van berg gebring Minnares kruip weg vir vrou, val na dood NK-ongeluk: Dodetal styg VSA-dokter blootgestel aan ebola Seun (15) doodgeskiet
Nuus

Appèl teen borgvoorwaardes

Pistorius se span vandag in hof

Donderdag 28 Maart 2013 11:59 vm.

Oscar Pistorius. Foto: Herman Verwey

PRETORIA. – Waarnemende regter Bert Bam hoor vandag Oscar Pistorius se appèl teen sekere van sy borgtogvoorwaardes aan.

Die verrigtinge sal in ’n hofsaal op die sesde verdieping van die hooggeregshof in Pretoria plaasvind.

Pistorius, wat aangekla word van moord nadat Reeva Steenkamp op Valentynsdag geskiet is, is op 22 Februarie borgtog van R1 miljoen toegestaan.

Luidens die kennisgewing van appèl teen van die borgtogvoorwaardes het die atleet en sy regspan gesê die landdroshof het bevind hy is nié ’n vlugrisiko nie.

Tog, volgens die hofdokument, laat die rits borgtogvoorwaardes waaraan hy moet voldoen dit lyk asof hy wel sy verhoor sal ontduik.

“Die voorwaardes waarteen geappelleer word, is ongevraagd en word nie deur feite ondersteun nie. Die voorwaardes is opgelê sonder dat die appellant (Pistorius) of die staat kans gehad het om die hof oor die voorwaardes se gepastheid toe te spreek,” het die kennisgewing gelui.

Bam is ook die voorsittende beampte in die verhoor van Johan Kotzé, die beweerde “Modimolle-monster”. Kotzé se verhoor word op 15 April hervat.