Kaapstad Verander Area

Vandag


32°C / 18°C

Wind 17km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 38%

Dinsdag


29°C / 16°C

Wind 14km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 50%

Woensdag


28°C / 16°C

Wind 27km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 42%

Donderdag


25°C / 14°C

Wind 32km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 59%

Vrydag


27°C / 15°C

Wind 32km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 51%

Saterdag


23°C / 13°C

Wind 36km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 48%

Nuus

Kaapse kind by skool geskiet

Woensdag 15 Mei 2013 14:35

Foto: Lulama Zenzile

KAAPSTAD - 'n Graad- 12 leerder van die Spes Bona hoërskool in Athlone is in 'n kritieke toestand nadat hy Woensdagoggend by die skool geskiet is. 

Daar is op hierdie stadium nog teenstrydige weergawes van presies wat gebeur het.  

Volgens Donald Grant, die Minister van Opvoeding in die Wes-Kaap, is die 17-jarige leerder in die kop geskiet deur 'n jong man wat hom voorgedoen het as 'n leerder van die skool. 

 “Die leerder, Enrico Martin is toe na Groote Schuur Hospitaal geneem”.

Volgens die Wes-Kaapse polisie is hy deur drié mans genader wat skoolsweetpakke aangehad het. 

Twee van die mans was glo gewapen, en een het die hom in die kop geskiet.

Polisiebeamptes hou intussen wag by die skool en die leerders ondergaan trauma-behandeling. 

-SAPA