22 Mei 21:07
14°C / 28°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


28°C / 14°C

Wind 11km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 28%

Saterdag


19°C / 12°C

Wind 12km/h


Reënval 0.5mm


Humiditeit 82%

Sondag


22°C / 11°C

Wind 15km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 75%

Maandag


18°C / 13°C

Wind 20km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 65%

Dinsdag


18°C / 13°C

Wind 20km/h


Reënval 1.5mm


Humiditeit 80%

Woensdag


20°C / 12°C

Wind 17km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 62%

Nuus

Ma weer swanger

2 verskyn ná seuntjie se dood

Deur riata nel Donderdag 06 Junie 2013 15:25
'n Jong ma wat aangekla word weens kindermishandeling ná die dood van haar seuntjie van tien maande in Augustus verlede jaar, is sewe weke swanger. 
Sy is in aanhouding omdat sy nie die borgtog van R3 000 kon betaal nie. 
Ashley Anne Jordaan (20) en Trevor Viljoen (20) is nog nie gevra om te pleit nie. Viljoen is uit op borgtog. 
Ethan Piet Viljoen is op 2 Augustus verlede jaar in sy ouerhuis in Palmhof in die dorp dood. Tydens ’n  lykskouing is bevind Ethan het ernstige beserings gehad wat daarop gedui het hy is vermoedelik aangerand.
Volgens ao. Kinnie Steyn, polisiewoordvoerder, het Ethan twee skeure aan sy kop gehad waarvan albei sowat 60 mm lank was. 
Hy het ook ou beserings aan sy regterarm gehad. Ná ’n omvattende ondersoek na die baba se dood het die nasionale vervolgingsgesag besluit Viljoen en Jordaan moet van kindermishandeling aangekla word. 
Die saak is tot 26 Julie uitgestel vir verhoor.