01 Julie 18:55
12°C / 16°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


16°C / 12°C

Wind 24km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 76%

Vrydag


16°C / 11°C

Wind 11km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 74%

Saterdag


15°C / 11°C

Wind 11km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 80%

Sondag


15°C / 13°C

Wind 23km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 78%

Maandag


16°C / 12°C

Wind 27km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 70%

Dinsdag


18°C / 11°C

Wind 14km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 71%

Nuus

4 sterf, 19 beseer in busongeluk op N1

Vrydag 07 Junie 2013 00:35

Vier mense is dood en nog 19 beseer toe ’n bus op die N1-snelweg naby Bela-Bela (Warmbad) in Limpopo in ’n ongeluk betrokke was.

Volgens Frikkie Gous, kommunikasiebestuurder van LifeMed-ambulansdienste, het die ongeluk gister laatmiddag omtrent 11 km van die Kranskop-tolhek, in die rigting van Pretoria, gebeur.

Die oorsaak van die ongeluk is steeds onbekend.

“Blykbaar is vier passasiers op die toneel dood. Agt is kritiek beseer, ses ernstig en nog vyf passasiers is minder ernstig beseer,” het Gous gesê.

Die beseerdes is almal na hospitale in Bela-Bela en die omliggende dorpe geneem. – Jody Nel