Kaapstad Verander Area

Vandag


23°C / 14°C

Wind 21km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 53%

Saterdag


23°C / 14°C

Wind 20km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 51%

Sondag


22°C / 17°C

Wind 22km/h


Reënval 0.4mm


Humiditeit 62%

Maandag


25°C / 16°C

Wind 31km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 51%

Dinsdag


24°C / 15°C

Wind 32km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 60%

Woensdag


24°C / 17°C

Wind 17km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 55%

Nuus

SA swemheld in Spanje besteel

Vrydag 14 Junie 2013 11:53 nm.

Die Olimpiese kampioen Cameron van der Burgh se sportsak is in Spanje gesteel.

Van der Burgh (25) was in Barcelona, waar hy aan die Mare Nostrum-byeenkoms deelgeneem het. Hy het Woensdag goud in die 100-borsslag gewen.

Van der Burgh het gisteroggend getwiet: “My sak is gisteraand (eergisteraand) in Barcelona gesteel! En almal dink misdaad in Suid-Afrika is sleg.”

– Jody Nel en Sport24