Kaapstad Verander Area

Vandag


23°C / 14°C

Wind 30km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 56%

Vrydag


24°C / 14°C

Wind 31km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 56%

Saterdag


26°C / 16°C

Wind 21km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 50%

Sondag


28°C / 16°C

Wind 21km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 44%

Maandag


23°C / 13°C

Wind 18km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 69%

Dinsdag


19°C / 12°C

Wind 22km/h


Reënval 1.5mm


Humiditeit 82%

Nuusflitse
NFL steier onder insidente van geweld Twee dood toe taxi omslaan Stortvloed rou riool sorg vir chaos Vrou byna meegesleur toe riooltenk ontplof Ontbinde lyk in tas gevind Trein tref bakkie, bestuurder oorleef Drie sterf in KZN-ongeluk Ontploffing ruk Spaanse stadsaal Spesiale verslag: Te wreed vir woorde? Man in hof oor 'dwelmstrooitjies' Talle sterf in Siriese ontploffings Lyk van vermiste Britse meisie moontlik gevind Man ná 12 dae in grot gered Drie dood in haarsalon-ontploffing 'Organisasies ontbloot foutlyne in volk' - Koos Kombuis Japan se blitstrein word 50 Treinongeluk in Indië eis 12 Vulkaan: Dodetal in Japan styg steeds WWF: Mens het een en 'n half aarde nodig Joost en All Blacks ontmoet wéér ‘Vyfsterhotel’ brand in Mongolië Britse toeris glo twee keer verkrag voor moord Skole in Japan kry bomdreigement Thailand oorweeg ID-armbande vir toeriste iPhone 6 nou te koop in China Man vuur skoot by Ethiopiese ambassade Kankerdokter vas ná sy minnaar vergiftig Stop betogings, vra Hongkong-hoof Nóg 'n vulkaanuitbarsting dreig in Japan Turkye deur mortiere getref Egpaar kry lewenslank vir dierevideo’s Lufthansa-vlieëniers gaan Dinsdag wéér staak Viëtnam lê beslag op 40 kg se ivoor Ebola: Australië stuur nie dokters nie Vulkaan: Nog lyke van berg gebring Minnares kruip weg vir vrou, val na dood NK-ongeluk: Dodetal styg VSA-dokter blootgestel aan ebola Seun (15) doodgeskiet
Nuus

UJ-student buite kampus geskiet

Woensdag 07 Augustus 2013 7:05 vm.
JOHANNESBURG. - ʼn Student is geskiet en gewond buite die Universiteit van Johannesburg (UJ)  se Doornfontein-kampus.
“Die universiteit kan bevestig dat ʼn 30-jarige student geskiet is tydens ʼn rooftog buite die gronde van die Doornfontein-kampus,” het Herman Esterhuizen, woordvoerder van die universiteit, gesê. 
“Die student is in ʼn stabiele toestand in die hospitaal.” 
Esterhuizen het gesê die voorval het omstreeks 20:30 Dinsdagaand plaasgevind. 
Die student het glo iets gaan koop om te eet en is deur twee mans gekonfronteer op pad terug na die kampus.
Die polisie kon nie onmiddellik vir kommentaar bereik word nie. 
Esterhuizen sê die voorval het nie op dieselfde kampus plaasgevind as verlede week se kaping nie. 
ʼn 23-jarige student is verlede week gekaap en ontvoer terwyl sy haar motor parkeer het op die universiteit se Kingsway-kampus. 
Die student is in haar motor se kattebak geprop waarna die man na ʼn OTM gery het. 
Hy het haar gedwing om haar bankkaart se pin vir hom te gee voor hy haar in Eldorado Park afgelaai het waar sy later gevind is. 
ʼn Man is reeds in hegtenis geneem in verband met die voorval.