Kaapstad Verander Area

Vandag


27°C / 16°C

Wind 24km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 51%

Dinsdag


27°C / 17°C

Wind 19km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 55%

Woensdag


26°C / 17°C

Wind 15km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 67%

Donderdag


23°C / 15°C

Wind 37km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 69%

Vrydag


25°C / 16°C

Wind 34km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 51%

Saterdag


27°C / 17°C

Wind 30km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 53%

Nuus

ANCYL skuld R50 miljoen 'of meer'

Deur sapa Sondag 11 Augustus 2013 3:03 nm.

Julius Malema (Sapa)

JOHANNESBURG. - Die ANC se jeugliga (ANCYL) kon nie ‘n berig bevestig dat hy sy skuldeisers R50 miljoen skuld nie, maar het net aangedui dat dit wel “baie geld” is.

“Almal noem ‘n bedrag; ons is nog besig om vas te stel hoeveel die ANCYL skuld,” het Bandile Masuku, woordvoerder, gesê.

“Die bedrag kan minder [as R50 miljoen] of meer wees.”

Masuku het kommentaar gelewer op ‘n berig in die Sunday Times dat die jeugliga R50 miljoen skuld en dat die organisasie sukkel om sy finansiele sake op ‘n doeltreffende wyse bestuur.

“Die organisasie sukkel al ‘n geruime tyd...”

Die Sondagkoerant berig dat die meeste van dié skuld gemaak toe Julius Malema die leier van die liga was.