Kaapstad Verander Area

Vandag


27°C / 16°C

Wind 26km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 51%

Dinsdag


26°C / 17°C

Wind 19km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 66%

Woensdag


24°C / 16°C

Wind 14km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 74%

Donderdag


23°C / 16°C

Wind 36km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 68%

Vrydag


25°C / 16°C

Wind 33km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 58%

Saterdag


25°C / 16°C

Wind 36km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 56%

Nuus

Berugte 'skouhuis-rowers' vasgetrek

Deur rsg Sondag 11 Augustus 2013 9:30 vm.

KAAPSTAD. - Die polisie in die Wes-Kaap sê kringtelevisiekameras het 'n belangrike rol gespeel in die inhegtenisneming van twee mense in verband met 'n aantal huisbrake in Tokai in die Moederstad.

Die verdagtes het as die “skouhuis-rowers” bekend gestaan.

Hulle het toegang gekry tot huise deur hulle as voornemende huiskopers voor te doen en het na bewering ‘n aantal huise op só ‘n wyse beroof.

Die verdagtes sal binnekort in die hof verskyn.