Kaapstad Verander Area

Vandag


29°C / 16°C

Wind 36km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 49%

Sondag


28°C / 18°C

Wind 39km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 50%

Maandag


31°C / 16°C

Wind 27km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 27%

Dinsdag


32°C / 20°C

Wind 19km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 28%

Woensdag


29°C / 18°C

Wind 24km/h


Reënval 1.0mm


Humiditeit 52%

Donderdag


23°C / 16°C

Wind 34km/h


Reënval 10.6mm


Humiditeit 68%

Nuus

Luislang-aanval: Honderde woon seuns se begrafnis by

Deur sapa-ap Sondag 11 Augustus 2013 12:21

CAMPBELLTON. - Honderde mense het die naweek die begrafnis bygewoon van die twee broers wat deur ‘n luislang doodgedruk is.

Noah Barthe (4) en sy boetie, Connor (6), is by die St. Thomas Aquinas Roman Katolieke Kerk in Campbellton, Kanada, in een kis ter ruste gelê.

Die broers het vroeër vandeesweek by 'n vriend oorgeslaap toe die reptiel – wat 45 kg geweeg het – vermoedelik deur die lugreëling toegang tot die woonstel gekry het. Die woning is bo ‘n eksotiese troeteldierwinkel geleë.

Uitslae van die voorlopige nadoodse ondersoek het aangedui dat die seuns versmoor is.